Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TVB op vakansie na Gough Eiland  (Read 457658 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,345
  • Thanked: 67 times
  • The Commodore
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #160 on: October 09, 2014, 07:25:46 am »
Ek het toe maar oe toegeknyp en ipv 10 x lures (Halco Max_die beste lure op die mark na my mening want ek het tot Tuna in die Suidkus op diepsee gekry en die ander manne se stoke was stil asook shad van die kant af) 20 gekoop by Fritz Anglers paradise. Fritz net gelag en gese toemaar hy het extra bestel ek kan maar koop  :imaposer: Die man ken my te goed. Ons is vriende sedert 1990 toe hy nog sy winkel in Vanderhoff weg pta tuine gehad het. Een van die brandweermanne se vrouens het by hom gewerk, sy is later tragies oorlede in n motor ongeluk as ek reg onthou. Elkgeval....Fritz is n yster, kort van draad maar sout van die aarde. N Enduit pel vir my. So ja, hy maak n pakkie op soos ons hier gesels, en my dogter sal ook nog ietsie gaan inwurm in die pakkie voor die corier dit afvat Kaap toe waar dit van n ander vriend se huis na capt Clarens sal gaan. Kaptein van die wit skip genaamd die Edinburg.   :thumleft: Daarna sal die kaptein my roep op n mooi dag vroeg in November en dan sal die vissers bootjies hier onder na 'crane point gaan' waar die operateur my 40+ eter sal sak om te ontvang  :) n Pakkie wat n roadtrip gaan doen van oor die 2000km, n seevart (waarskynlik storms in die roaring 40's) van oor die 3000km en dan n klein boootjie die laaste 300meter. Man daai dag neem ek n foto en pos hom hier dat jul kan sien!  :deal: :thumleft:



Hoe gereeld doen daar bote aan by die eiland? Gedog dit is net een keer n jaar ?
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,058
  • Thanked: 84 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #161 on: October 09, 2014, 10:46:38 am »
Met 1995 se oorname het ons gaan snoek trek by gat skuins onder die basis. Dit was die eerste (en laaste) keer in my lewe dat ek snoek van die land af gevang het. Dit het min of meer so gewerk:
1. werp jou lure so ver oor die water as wat jy kan.
2. neem 'n toutrek posisie in
3. katrol die handlyn in so vinnig as wat jy kan - gebruik liefs 'n handskoen want
4. dit voel skielik of die hoek aan 'n rots gehak het, maar dan moet jy eers trek want
5. 'n snoek het gedink dis kos, en teen 'n spoed aan die lure gehap - nou probeer hy terughou
6. trek! so hard jy kan. Deur die water sien jy 'n snoek wat 2m sirkels in die water maak soos hy veg teen die lyn.
7. Hys die snoek teen die rotse uit
8. Breek die snoek se nek deur met jou gumboot op die kop te staan. En gebruik 'n handskoen! Anders kry jy nooit die hoek uit die bek nie, eerder 'n graat deur jou hand!
9. Herhaal die proses vir nog 'n vangs.

Ek het so gelag. Een van die nuwe SA helpers van Gauteng het nie die deng verstaan nie. Al wat hy kon vang was jacopewers  :imaposer: Trek broer, trek het nie gehelp nie.
« Last Edit: October 09, 2014, 10:47:36 am by Jacobsroodt »
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #162 on: October 09, 2014, 10:25:01 pm »
Ek het toe maar oe toegeknyp en ipv 10 x lures (Halco Max_die beste lure op die mark na my mening want ek het tot Tuna in die Suidkus op diepsee gekry en die ander manne se stoke was stil asook shad van die kant af) 20 gekoop by Fritz Anglers paradise. Fritz net gelag en gese toemaar hy het extra bestel ek kan maar koop  :imaposer: Die man ken my te goed. Ons is vriende sedert 1990 toe hy nog sy winkel in Vanderhoff weg pta tuine gehad het. Een van die brandweermanne se vrouens het by hom gewerk, sy is later tragies oorlede in n motor ongeluk as ek reg onthou. Elkgeval....Fritz is n yster, kort van draad maar sout van die aarde. N Enduit pel vir my. So ja, hy maak n pakkie op soos ons hier gesels, en my dogter sal ook nog ietsie gaan inwurm in die pakkie voor die corier dit afvat Kaap toe waar dit van n ander vriend se huis na capt Clarens sal gaan. Kaptein van die wit skip genaamd die Edinburg.   :thumleft: Daarna sal die kaptein my roep op n mooi dag vroeg in November en dan sal die vissers bootjies hier onder na 'crane point gaan' waar die operateur my 40+ eter sal sak om te ontvang  :) n Pakkie wat n roadtrip gaan doen van oor die 2000km, n seevart (waarskynlik storms in die roaring 40's) van oor die 3000km en dan n klein boootjie die laaste 300meter. Man daai dag neem ek n foto en pos hom hier dat jul kan sien!  :deal: :thumleft:



Hoe gereeld doen daar bote aan by die eiland? Gedog dit is net een keer n jaar ?

Die Edinburgh kom 3 x per jaar. Sy wasnou hier tydens die take over en het 4 dae na die Aguls geseil het gevolg. Ek dink  was lank voor die Aguhas 2 in die Kaap wa die Agulhas 2 moes eers cargo vlieg na Nightigale eiland om Tristanmense wat nou daar n 2e huisie of eerder hut wil osit) en daarna 3 dae by Tristan om nog 150 loads af te laai voor hul terug ge'idle het na Kaapstad. Die problem met die groot skepe s dat hul baie diesel brand en die kapteins kry slae by 'Smith amandla marine". So  dis n geval van 'slow sailing all the way'

Di e Edinburgh kom dan hier ongeveer die 10e November vir so 3 weke en dan kom sy weer Laat Janury as ek reg onthou tot middle February.

Sy het hr eie crayfish fabriek aan boord en die manne maal. Ek praateereens onder korreksie maar die daaglikese running cost is nader aan R30K n dag. So dinkvir julself hoekom is die crayfish so bleddie duur! Ek vreetie goed vir ontbyt :) :drif:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #163 on: October 09, 2014, 10:30:00 pm »
Met 1995 se oorname het ons gaan snoek trek by gat skuins onder die basis. Dit was die eerste (en laaste) keer in my lewe dat ek snoek van die land af gevang het. Dit het min of meer so gewerk:
1. werp jou lure so ver oor die water as wat jy kan.
2. neem 'n toutrek posisie in
3. katrol die handlyn in so vinnig as wat jy kan - gebruik liefs 'n handskoen want
4. dit voel skielik of die hoek aan 'n rots gehak het, maar dan moet jy eers trek want
5. 'n snoek het gedink dis kos, en teen 'n spoed aan die lure gehap - nou probeer hy terughou
6. trek! so hard jy kan. Deur die water sien jy 'n snoek wat 2m sirkels in die water maak soos hy veg teen die lyn.
7. Hys die snoek teen die rotse uit
8. Breek die snoek se nek deur met jou gumboot op die kop te staan. En gebruik 'n handskoen! Anders kry jy nooit die hoek uit die bek nie, eerder 'n graat deur jou hand!
9. Herhaal die proses vir nog 'n vangs.

Ek het so gelag. Een van die nuwe SA helpers van Gauteng het nie die deng verstaan nie. Al wat hy kon vang was jacopewers  :imaposer: Trek broer, trek het nie gehelp nie.

Presies net so!  :imaposer:

Ek genieook handlyn so af en toe maar dis lekkerder gevoel op stok en katrol. Ek et vaiddag gou in my etenstyd 3 snoek met stok gevang maar die 3e bogger het my ore aangesit en is vort met my 'lure'  :imaposer: Dit was  bulletjie, baie lyn gevat en toe die diepduik trick hier langs die kant. Net toe e die sliding gaf gereed het breek sy die lyn (teen lava rotse deurgeskuur)  :patch:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #164 on: October 09, 2014, 10:36:04 pm »
Hier is di eerste knap:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,501
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #165 on: October 10, 2014, 08:11:35 am »
Daai SMILE se alles.  'n relaxed ou Tom.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #166 on: October 10, 2014, 08:48:24 am »
 :sip:     Enjoying the tag along.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,058
  • Thanked: 84 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #167 on: October 16, 2014, 11:01:46 am »

Presies net so!  :imaposer:

Ek genieook handlyn so af en toe maar dis lekkerder gevoel op stok en katrol. Ek et vaiddag gou in my etenstyd 3 snoek met stok gevang maar die 3e bogger het my ore aangesit en is vort met my 'lure'  :imaposer: Dit was  bulletjie, baie lyn gevat en toe die diepduik trick hier langs die kant. Net toe e die sliding gaf gereed het breek sy die lyn (teen lava rotse deurgeskuur)  :patch:

Daardie snoek swem homself seker nou moeg aan agter die vissie voor hom wat net nie wil naderkom nie☺
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #168 on: October 17, 2014, 11:51:59 am »

Presies net so!  :imaposer:

Ek genieook handlyn so af en toe maar dis lekkerder gevoel op stok en katrol. Ek et vaiddag gou in my etenstyd 3 snoek met stok gevang maar die 3e bogger het my ore aangesit en is vort met my 'lure'  :imaposer: Dit was  bulletjie, baie lyn gevat en toe die diepduik trick hier langs die kant. Net toe e die sliding gaf gereed het breek sy die lyn (teen lava rotse deurgeskuur)  :patch:

Daardie snoek swem homself seker nou moeg aan agter die vissie voor hom wat net nie wil naderkom nie☺

 :imaposer:  Net so!!
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #169 on: October 17, 2014, 11:56:13 am »
 ;D
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #170 on: October 17, 2014, 11:58:39 am »
 :)
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,501
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #171 on: October 17, 2014, 11:59:27 am »
Wat is daai ?  Sooties

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #172 on: October 17, 2014, 12:01:12 pm »
Ek kon nie baboon rock kry nie  :imaposer:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,501
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #173 on: October 17, 2014, 12:01:55 pm »
Dive bomber... die bliksems is nie bang nie

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #174 on: October 17, 2014, 12:02:58 pm »
Wat is daai ?  Sooties

Yellow nose Albatross - Bekend as 'Molly'

(Baie dieselde as die 'Grey headed albatross' wat ons op Marion gehad het :thumleft:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,501
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #175 on: October 17, 2014, 12:05:17 pm »
Ah.. dis wat ek aan gedink het.

Passop maar vir daai Skua's

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #176 on: October 17, 2014, 12:05:40 pm »
Dive bomber... die bliksems is nie bang nie

Ja Scua is seker die harde seevoel - ek het n foto van n baba, gou oplaai
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #177 on: October 17, 2014, 12:08:31 pm »
 :o
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #178 on: October 17, 2014, 12:48:22 pm »
 :)

Was going through my album this morning and realized I havent been down to the penguin colony yet.
One more photo during take over of the chopper doing sling work and another clear picture from the base and shoreline
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #179 on: October 20, 2014, 10:19:56 pm »
 :spitcoffee:

Marion 63 en Gough 54