Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TVB op vakansie na Gough Eiland  (Read 483036 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #380 on: June 26, 2016, 08:19:30 am »
Dankie vir die deel Tom ... ek kan doen met n lang tyd weg van mense .... :-\

Hoop jy kry die Job , ....ons dink aan jou  :thumleft:
Baie dankie mater, ek hoop ook hard.....ek het n inkomste brood nodig. Ek ken daai basis hoek tot kant en het baie om te bied as hulle ny n kans wil gee

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline Tom van Brits

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #381 on: June 26, 2016, 04:03:27 pm »
Like said nothing comes onto the island other than by chopper during takeover. The crane is always a risk factor, and therefore only used when the chopper is not available.



This is actually the personnel carrier which we use on the crane, and it gets replaced yearly with a refurbished one with a safety certificate



A selfie



Back goes the old one - I am always involved with the helicopter work myself, normally as the ground signaler but sometimes up or un hooking, especially when we fly double slings. I am a little bit of a control freak when it comes to safety issues....easier sometimes to DIY other than telling someone else what you need. However, I also do like to teach the new guys but choose safer terrain as Gough is rather tight placing other than on Marion where one have space to maneuver





Bell 212 must have 2 pilots nowadays (was not like that a few years ago on Marion) and the flight engineer which is the air spotter - so the max weight (lifting) has been rediced to 1,1 ton but there must be moderate wind, otherwise she can only lift 900kg







 

Offline Tom van Brits

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #382 on: June 26, 2016, 04:09:20 pm »
I was fortunate to be chosen to do the round island 'Yellow nose Albatross count'

Here we are fitting go pros to the Harley Davidson of the sky









There are a lot of little islands around the main island, everyone has got a name. I was also fortunate to do a round island by zodiac, I can recall most of them names but do not find it useful to post here other than the pictures.







 

Offline Tom van Brits

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #383 on: June 26, 2016, 04:13:27 pm »




Saddle island  :)







I think this one is called Lots wife'





The admirals



Church rock




And we landed safely after I took my final pick of the flight - Gough Base
 

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,259
  • Thanked: 84 times
  • Port Elizabeth
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #384 on: June 26, 2016, 04:28:27 pm »
 :thumleft:
thanks for sharing
Rallye
 

Offline Tom van Brits

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #385 on: June 26, 2016, 08:01:40 pm »
I just love the Yellow nose (Molly) Albatross - also endangered species now









You only see them during breeding season, they stay out on the ocean and do not come back to land. The go sit on the water like ducks and cannot fly if there is no wind, they turn into the wind like a plain and run on the water and take off!



These are Scua chics, they are very hardy and good yearly breeders. They are real tough seabirds and prey on live and dead birds, penguin chics and mice....well they do eat literally anything!



There is talk about a so called 'baboon rock' on the island, never came across it though



Elephant seal, they can dive extremely deep and hold their breath for hours....under correction 4 hours. I will need to check up on this but it is definitely close if not right





And the Rockhopper penguins....cocky little bastards















 

Offline Offshore

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #386 on: June 26, 2016, 08:09:05 pm »
Awesome Tom.  :thumleft:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
KTM 990
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,000
  • Thanked: 419 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #387 on: June 26, 2016, 08:47:53 pm »
ai Tom ek kan sien jy ken van en love dit -ek hoop regtig jy kry weer die kontrak - it's only fair!  :deal:
laat weet ons asb na Dinsdag?
 

Offline Tom van Brits

Re: Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #388 on: June 26, 2016, 09:25:57 pm »
ai Tom ek kan sien jy ken van en love dit -ek hoop regtig jy kry weer die kontrak - it's only fair!  :deal:
laat weet ons asb na Dinsdag?
Ek sal virseker  vir  julle laat weet, hoewel ek dink hulle sal my eers stuur vir die full medical wat natuurlik dan baie goeie aanduiding sal wees van of ek deurgaan na die finale keuring. Ek kannie op hierdie stadium enige negatiewe gedagtes toelaat nie, so ek  gaan hom nou tegemoet asof die  werk myne is!

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 

Offline Tom van Brits

Re: Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #389 on: June 26, 2016, 09:26:30 pm »
Awesome Tom.  :thumleft:
Thanks mate!

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,000
  • Thanked: 419 times
Re: Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #390 on: June 26, 2016, 09:47:44 pm »
ai Tom ek kan sien jy ken van en love dit -ek hoop regtig jy kry weer die kontrak - it's only fair!  :deal:
laat weet ons asb na Dinsdag?
Ek sal virseker  vir  julle laat weet, hoewel ek dink hulle sal my eers stuur vir die full medical wat natuurlik dan baie goeie aanduiding sal wees van of ek deurgaan na die finale keuring. Ek kannie op hierdie stadium enige negatiewe gedagtes toelaat nie, so ek  gaan hom nou tegemoet asof die  werk myne is!

Sent from my SM-T231 using Tapatalk

natuurlik! jy moet self glo jy's die beste kandidaat  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #391 on: June 27, 2016, 03:51:34 am »
Dankie vir al die interessante fotos Tom. Jou lewe is 'n avontuur tot dusver.  Is daai chopper jockeys SAAF?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline oldmannorman

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 543
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #392 on: June 27, 2016, 08:49:07 am »
Awesome  :sip:
 

Offline Tom van Brits

Re: Re:
« Reply #393 on: June 27, 2016, 09:16:05 am »
Dankie vir al die interessante fotos Tom. Jou lewe is 'n avontuur tot dusver.  Is daai chopper jockeys SAAF?
Hallo Johan, nee die SAAF jockeys se kontrak het tot n einde gekom in die vroe 2000's. Daaena het COC (Canadian helicopter company), Titan aviation en nou Starlight om die kontrak meegeding.
Wat lekker was van COC is dat hul ex SAAF bemanning gebruik het, groot name in die bedryf en wat n voorreg om saam hul te kon werk.
Titan het stelselmatig meer jong bloed ingekry en ek het myself so bietjies bietjie bedinges met een jong windgat wat toe later in Sudan in die Nyl rivier neergekom het maar gelukkig vir die jong cowboy geen beserings opgedoen.

En toe Strarlite, wat n aangename verassing. Hulle het ook n jong crew maar die veiligheid is baie opgeskerp oa 2 pilots ipv 1 op n chopper en altyd een van hul eie grondmanning op die eiland ook.

Ek moet wel se dat daar 2 pilots is wat die presicion flying verstaan, maar daar was n ander een wat die gebou se karakter verander het en met containers teen basis gebots het en die manne van PWD moes vinnig herstelwerk kom doen. Hier het jy nie n goeie pilot nodig nie, maar n briljante een. Jy moet jou srorie ken want die wind gust en jy vlieg vrag. Die nargain for error is klein, vernaam n skip landing wyl die wind gust en daar n swell is.

Nie te min, die manne vlieg goed

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline FrancoisTz

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #394 on: June 27, 2016, 09:37:31 am »
Hoop werklik hierdie een is die einde van jou droogte Tom.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re:
« Reply #395 on: June 27, 2016, 12:25:26 pm »

Hallo Johan, nee die SAAF jockeys se kontrak het tot n einde gekom in die vroe 2000's. Daaena het COC (Canadian helicopter company), Titan aviation en nou Starlight om die kontrak meegeding.

Ek kan goed dink daai manne moet hulle vlieg ken.  'n Chopper in kwaai rukwinde met 'n vrag is nie jou maat nie.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Tom van Brits

Re: Re:
« Reply #396 on: June 27, 2016, 06:26:35 pm »

Hallo Johan, nee die SAAF jockeys se kontrak het tot n einde gekom in die vroe 2000's. Daaena het COC (Canadian helicopter company), Titan aviation en nou Starlight om die kontrak meegeding.

Ek kan goed dink daai manne moet hulle vlieg ken.  'n Chopper in kwaai rukwinde met 'n vrag is nie jou maat nie.

Ja en daai vrag hang aan n lang kabel onder die downwash van die rotors!
Die manne ken.....nog net een geval en niemand beseer in al die jare sedert hulle privaat is.
Op Marion eiland gelukkig in n dik sagte 'mire' hard geland.
Almal het van die toneel af weggestap en die helikopter is gelig dieselfde dag as ek reg onthou.
 

Offline Tom van Brits

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #397 on: June 27, 2016, 06:37:14 pm »
Hoop werklik hierdie een is die einde van jou droogte Tom.

My vriend ek hoop en glo so!

Ek moes vanmiddag baie swaar my trots sluk en vriende bel wat nie te ver woon vra om n mooi baaidjie te leen vir more....maar ek het nie reggekom nie.
Ek is toe dorp toe en na ure se soektog van al die winkes wat moontlik baaidjies mag he, is ek toe gehope vir R700.

Die mense het seker gedink daar is fout met die omie, ek het aangepas en weer opgehang en n goedkoper baaidjie gaan soek. Weer deur al die winkels maar toe seker n uur later daai een gaan afhaal en betaal.

Hoewel die mense van Antarktika en eilande my ken kan ek nie daar instap met n polofleece of derglik nie, HR en die direkteur en dokter gaan daar wees en ek moet op my beste lyk en voorkom. Dis nie lekker as mens jou sente so moet begin omdraai nie maar ek het steeds so baie om voor dankbaar te wees  :thumleft:
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,552
  • Thanked: 211 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #398 on: June 28, 2016, 05:00:30 am »
Hou baie styf duime vas vir jou onderhoud vandag.  :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline corne.l

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #399 on: June 28, 2016, 07:03:19 am »
Sterkte Tom!

Jy sal goed doen vandag.
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD