0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ja Chris, ek onthou dit nog goed van my padfiets dae af. Ek het twee maters gehad saam wie ek altyd gery het. As ons bietjie kus of Laeveld toe gery het dan soek hulle die kroeë uit en gaan spandeer dan die res van die pragtigste dag (en soms tot diep in die nag ) daar. Ek het toe maar gaan ry en kry hulle later dalk waar ons bly. Ek dink dis seker as gevolg daarvan dat ek deesdae alleen ry meeste van die tyd
Quote from: Dorsland on September 08, 2014, 01:05:28 pmJa Chris, ek onthou dit nog goed van my padfiets dae af. Ek het twee maters gehad saam wie ek altyd gery het. As ons bietjie kus of Laeveld toe gery het dan soek hulle die kroeë uit en gaan spandeer dan die res van die pragtigste dag (en soms tot diep in die nag ) daar. Ek het toe maar gaan ry en kry hulle later dalk waar ons bly. Ek dink dis seker as gevolg daarvan dat ek deesdae alleen ry meeste van die tydDitto... En daai wat mense ook hulle goed wat klaar uitgedrink, uitgebrand en uitgeëet net so los waar hulle daarmee klaargemaak het is vir my onverstaanbaar... pak dit terug waar jy dit uitgehaal het en vat dit huis toe.Gaan nog eendag jou se kant toe kom...
Out of consideration I always speed across farms. I know how most farmers dislike motorbaaiks and I want to minimize the exposure these anti-bike farmers will have to endure of these pests.One must be considerate.
So if you ever read this Lizabé, I’m still sorry and hang my head in shame.
Herinner my nou aan die klomp bottels, leeg en vol, wat ons so 'n paar jaar terug in die Stadsaal Grotte opgetel het, maak my sommer van voor af weer die moer in.
Quote from: Garfield on September 09, 2014, 09:33:46 amHerinner my nou aan die klomp bottels, leeg en vol, wat ons so 'n paar jaar terug in die Stadsaal Grotte opgetel het, maak my sommer van voor af weer die moer in.Waaroor is jy die moer in, die lee bottels?