Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Sena smh10 dual clip broken  (Read 380 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MichaelJonker

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 38
Sena smh10 dual clip broken
« on: September 04, 2014, 08:44:46 pm »
Hello julle,

Ek sal advies of hulp moerse baie waardeer... Ek het so week terug vir my n stel sena smh10 gekoop en dit vanaand geinstall.

Die een se clip het af gebreek! Die clip wat die system aan die base vas hou het gebreek, ek kan seker nie die eerste persoon wees met wie dit gebeer nie??

Het enige iemand dalk n idee of ek dit kan vervang of moet ek improvise?

Help asb..........
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #1 on: September 04, 2014, 08:50:57 pm »
Met geweld kan jy jou vinger in jou gat ook afbreek. 😄

Ek dink hulle verkoop die eenhede los, maar dis obviously die hart van die hele ding en sal seker maar amper dieselfde kos as 'n nuwe ene.

Kry advies by Pauli (GSing op die forum) of by Adventurer of Zebra. Hulle verkoop almal die goed
 

Offline MichaelJonker

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 38
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #2 on: September 04, 2014, 09:51:14 pm »
Hahaha....

Ek sal more bike2bike ook bel om te hoor, dit lyk amper of jy net die plastiek cover kan vervang.

Dankie vir inligting, sal by hulle hoor
 

Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,304
  • Thanked: 1 times
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #3 on: September 04, 2014, 10:48:45 pm »
Good luck. Myne het na 3 jaar se daaglikse gebruik op dieselfde plek gebreek.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 

Offline MichaelJonker

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 38
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #4 on: September 05, 2014, 09:31:28 am »
Hi Antvan,

Kon jy dit replace of reg maak of hoe?

Groete
 

Offline AntVan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,304
  • Thanked: 1 times
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #5 on: September 05, 2014, 12:26:42 pm »
Hi Antvan,

Kon jy dit replace of reg maak of hoe?

Groete

Wel, toe die ding breek toe ry ek bo-oor die unit. So dit was redelik obvious dat 'n replacement in orde is. Ek dink nie die plastiek is apart te koop nie. Vra vir Bike2Bike.
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 

Offline Sommer Ek

Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #6 on: September 10, 2014, 02:03:37 pm »
Wat is die uitslag toe omtrent die knippie ?
 

Offline Kameel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,063
  • Thanked: 2 times
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #7 on: September 10, 2014, 02:35:15 pm »
Hahaha....

Ek sal more bike2bike ook bel om te hoor, dit lyk amper of jy net die plastiek cover kan vervang.

Dankie vir inligting, sal by hulle hoor


Praat met Janet van Bike2Bike. Sy was nog altyd net vriendelik en behulpsaam om te help. En elke keer (na 3 jaar se gebruik) het sy parte van my SMH10 gratis vervang.

2004 F650 GS Dakar (The X); 2004 BMW R1200 GS (GeelKameel); 2008 F650GS Twin (The X); 2008 BMW R1200GS (Silwervalk vir Biker Chick); 2009 BMW R1200GS (Pappa Smurf);
Currently 2010 BMW R1200 GSA (Mr Grey)
 

Offline MichaelJonker

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 38
Re: Sena smh10 dual clip broken
« Reply #8 on: September 10, 2014, 05:01:48 pm »
Wat is die uitslag toe omtrent die knippie ?
[/quote

Ek moet dit na Sena stuur in PE dan sal hulle dit vervang.....

Ek stuur dit eerder in, wil nie probeer improvise en dit dalk verder breek nie.