- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 31,862
- Reaction score
- 8,184
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Die oggend het baie vroeg begin. Moes een van ons maters by sy huis in Barberton ontmoet vir koffie voor ons almal verder saam ry.
Van Barberton in rigting van Agnes Myn en daarna begin ons die berge klim. Die van julle wat al Barberton Classic MTB race gedoen het, mag dalk van die views herken....
Van Barberton in rigting van Agnes Myn en daarna begin ons die berge klim. Die van julle wat al Barberton Classic MTB race gedoen het, mag dalk van die views herken....