Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas  (Read 4230 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Noneking

Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« on: September 07, 2014, 03:23:27 pm »
Die oggend het baie vroeg begin. Moes een van ons maters by sy huis in Barberton ontmoet vir koffie voor ons almal verder saam ry.



Van Barberton in rigting van Agnes Myn en daarna begin ons die berge klim. Die van julle wat al Barberton Classic MTB race gedoen het, mag dalk van die views herken....











2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #1 on: September 07, 2014, 03:35:21 pm »
Plantasiepaaie tot by ń lekker spot vir koffie waar daar lekker gelag en gesels word.



Ons weet niw waar dit is nie....











« Last Edit: September 07, 2014, 07:46:28 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Yupa

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 885
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #2 on: September 07, 2014, 04:29:07 pm »
jis daai plantasie paaie is awesome!! Hier by George sien ek ook elke keer sukke  paaie as ons met die Írrouplyn kom land... n man sal lekker ry daar, maar dis apparantly hoogs verbode.

Lekker RR Noneking!!
XL650V - SOLD
XL700V - SOLD
BMW HP2
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #3 on: September 07, 2014, 06:09:45 pm »
Daarna plantasiepaaie tot op R40 oppad na Josefsdal grenspos. Jaag mekaar so birtjie op die teer en stop hier en daar om bietjie meer te leer oor die geologie van die area.





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #4 on: September 07, 2014, 06:09:45 pm »
 :)
« Last Edit: September 07, 2014, 07:58:47 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,013
  • Thanked: 104 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #5 on: September 07, 2014, 06:17:54 pm »
Lekker gatgeskuur daar in die bos. Was nog nooit in die Oos Transvaal nie. Mooi wereld daai ook.  :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #6 on: September 07, 2014, 06:27:55 pm »
Net voor grenspos draai die grondpad na Diepgezet af. Ons ry ń paar kilos tot by mooi uitsig en lekker koelteboom en braai net daar in die pad genoeg wors om ń seuns koshuis mee te voed. Lekker glasie Merlot saam met dit.

















2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #7 on: September 07, 2014, 06:29:22 pm »
Na ń lekker ete en gesels vat ons die pad af in vallei na Diepgezet.  Die vervalle spookdorp gee my die creeps. 10 jaar terug kon mens nog n dop drink by die ontspanningsentrum en is jy bedien deur barman met ń strikdas....

















2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #8 on: September 07, 2014, 06:49:56 pm »
Die manne wat HP's ken wonder seker wanneer gooi ek petrol? Van diepgezet af draai ons die ore via Elekwatini na Badplaas waar ek net betyds is om die HP se dors te les. Van hier spaander die manne huis toe,





By die huis aangekom, moet die HP darem gewas word na ń dag in die stof.....dis mos eersdaags ECO!!

2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,044
  • Thanked: 2 times
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #9 on: September 07, 2014, 06:59:50 pm »

what an amazing area to ride great pic,s

thank u for sharing
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #10 on: September 07, 2014, 07:44:35 pm »
Lekker gatgeskuur daar in die bos. Was nog nooit in die Oos Transvaal nie. Mooi wereld daai ook.  :thumleft:

SKANDE!!!  :pot:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #11 on: September 07, 2014, 07:45:33 pm »
Lekker trippie en lekker foto's NK - lyk of ek alweer uigelose het !!!
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #12 on: September 07, 2014, 07:50:11 pm »
Lekker trippie en lekker foto's NK - lyk of ek alweer uigelose het !!!

Jammer man, nie trip gereel nie so nie my plek om te nooi nie....
Ons sal hom weer gaan ry!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,083
  • Thanked: 62 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #13 on: September 07, 2014, 08:00:39 pm »
Pragtige pics en bikes  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Dwerg

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #14 on: September 08, 2014, 07:50:13 am »
Lekker  :thumleft:

As ek kom kuier moet jy my daai dorpie gaan wys
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #15 on: September 08, 2014, 07:59:36 am »
Lekker  :thumleft:

As ek kom kuier moet jy my daai dorpie gaan wys

Bring jou skateboard!! ;D
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Dwerg

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #16 on: September 08, 2014, 08:10:23 am »
Lekker  :thumleft:

As ek kom kuier moet jy my daai dorpie gaan wys

Bring jou skateboard!! ;D

 :imaposer:

Presies wat ek ook gedink het toe ek daai ramp sien
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,547
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #17 on: September 08, 2014, 08:17:18 am »
Lekker Canz! Nou wil jy nie grondpad met die nuwe skoeter ry nie of wat?  :pot:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Online Noneking

Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #18 on: September 08, 2014, 09:29:39 am »
Lekker Canz! Nou wil jy nie grondpad met die nuwe skoeter ry nie of wat?  :pot:
Nuwe scooter ry nie so lekker grondpad soos daai HP nie... :ricky:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 393 times
    • dustriders.co.za
Re: Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas
« Reply #19 on: September 08, 2014, 09:47:39 am »
Mens sien te min van die tipe RR's van julle deel van die land.
Baie dankie en ons wag vir nog. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za