Uiteindelik gaan jy tog maar beide aanskaf. As jy jou vrou moet oorreed; dan hoef jy haar net vir die spots te oorreed want sy gaan dit sien, die GSAP sal sy nie sommer sien nie sy sal net dink jou behendigheid met die ratte het baie verbeter en trots wees op jou. Moenie die volgende sin vergeet nadat jy die GSAP laat installeer het nie: Jong die bike se ratte sit darem nou lekker glad oor nadat hy gediens is. Die diens was nou wel duur maar dit werk goed."
As daar nie 'n vrou betrokke is nie, Go for Gold.