Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!  (Read 3229 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,784
  • Thanked: 510 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!
« Reply #60 on: September 19, 2014, 10:36:10 am »
Ek sien elke jaar uit om hier om Oktober vir ń week of twee in Graaff Reinet te werk. Hierdie RR het my nou net van voor af lus gemaak. Soos van die ander honde nou al reeds gesÍ het, jy het ń pragtige skryfstyl Dorsland. Dankie dat jy deel.
O ja, en die scooter kom gewoonlik ook saam. :-)
Dis mooi wereld daai!

PM my as jy hier is dan gaan ry ons 'n ent
"The further a society drifts from the truth, the more it will hate those who speak it." 

George Orwell
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,784
  • Thanked: 510 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!
« Reply #61 on: September 19, 2014, 10:38:48 am »
Nog 'n Dorsland inspererende treffer :thumleft:
Ek stem saam daar is darem geen beter stress medisyne as om so paar uur in die natuur op jou eie te spandeer nie en hierdie tyd van die jaar is dit nog meer spesiaal. Jy boer in so mooi deel van die land. Ek verlang nou nog terug na ons toer deur julle mooi wereld laas jaar.
Dankie vir die mooi RR en foto's

Dankie MFN, ja ek dink baie keer dan raak ons gewoond aan die mooi van ons lande.  Want NamibiŽ is self bitter mooi.  Toe ek jonger was het ek daai land kruis en dwars verken, maar in 'n bakkie.  Ek verlang terug daarnatoe en sal graag weer daar wil gaan toer.
"The further a society drifts from the truth, the more it will hate those who speak it." 

George Orwell
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,784
  • Thanked: 510 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!
« Reply #62 on: September 19, 2014, 10:39:32 am »
Jammer ek antwoord nou eers die posts hier, gister laatnag eers weer hier oppie plaas aangekom.  :thumleft:
"The further a society drifts from the truth, the more it will hate those who speak it." 

George Orwell