Eager newbie wil Wuppertal aanpak :-/

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
Hi julle

My enkel herstel nog maar sal seker nie skade doen om soland die volgende trippie te beplan nie. 'n nuwe buddy wat ons laas naweek ontmoet het het gese ek sal Wuppertal kan doen... Ek wil nou net nie te eager beaver wees nie, is dit meer vir experienced ouens of kan ek dit maar consider.

Asook enige voorstelle? Beplan om dit seker van Ceres se kant af te ry....

Sal dit oraait wees om die Saterdag oggend te begin...
 
Top