Jonway Bashan 250cc

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hallo Almal,

Ek het nog nie 'n fiets nie, maar ek spandeer meer tyd op die forum aswat ek my werk doen. Geniet die stories wat almal skryf, die fotos en natuurlike die klomp Fietse.

My Partner in Crime by die werk het 'n BMW1150GS , Ek't eenkeer die voorreg gehad om sy fiets op die blok te ry, en dit was maar dit. Ek het ook voorheen 'n BMW650 gery. Ek is tans besig om 'n Jonway Bashan 250cc te finansier. Ek hoop my aplikasie is suksesvol :thumleft:

Sien regtig uit om my eie fiets te he, rond te rits en sommer baie memories te maak.

 

Attachments

  • Bashan Xplode 250cc_default (2).jpg
    Bashan Xplode 250cc_default (2).jpg
    38.6 KB · Views: 368
Top