Start nie te lekker nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Draadwerk

Grey Hound
Joined
Apr 2, 2013
Messages
7,945
Reaction score
0
Location
Nelspruit
Bike
BMW R1200GS Adventure
So vanoggend moes ek die starter knoppie 3 keer druk voor bike gestart het. Ek het 5 km range oor en die petrol dink ek is dus baie naby aan klaar.

Ek het net die bike klaar gewas en wou gelukkig nie gaan ry nie, want ek wag vir nuwe bande. Maar, selfs met net 5 km oor op die range, selfs al was ek net klaar gewas (en dit was net bolangs- geen powerwashers of niks nie) , behoort ons mos nie te sukkel om skielik te start nie?

Het juis Donderdag die 10K diens gehad...

My battery was getoets en val nie onder die recalls nie.

Al my sagteware is ook opgradeer Donderdag, en als wat gekalibreer kon word is gedoen.

Vreemd ???
 
Top