Technical-riding day in Addo 20 September...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,423
Reaction score
235
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
….Ek was so opgewonde oor die tegniese ry-lesse,ons was voor Chris by die kampterrein en begin toe kamp opslaan by die Slagboom-kampterrein,nadat ek spesifiek ook aanwysings gevra het by die SAP,by Slagboom…..
Ons is van natuur,glad nie kampeerders nie,so dit het n tydjie gevat om die nuwe tent en die ouer tent(een keer vantevore opgeslaan) op te kry….ons begin wonder waar Chris is en dit begin al meer voel soos die movie;”the hills have eyes”,toe ons uitvind ons is by die verkeerde kamp???..ons laai toe sommer die tente met die beddegoed en al net so op die bakkie,om die motorfiets,en daar jaag ons terug na die regte afdraai toe…en kan jy glo,Camel en Mrs Camel se tent is al opgeslaan en super netjies ingerig en Chris sukkel met die gasgeyser….
Die kamp is by Doopgat en is n privaat kampterrein...pragtig
ons maak natuurlik ook dadelik vuur  want dis baie koud en 3 sakke hout later begin ons eers braai......want Fiona en Greg het eers laat weggekom van die plaas af.........
 
Top