Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Where has your 1200 LC taken you today?  (Read 88806 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline KarooKid

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,670
  • Thanked: 42 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #20 on: September 25, 2014, 03:01:45 pm »
Nie vandag nie, maar wel nou die dag.

Ceres en die Tankwa
Hope is a good thing, maybe the best of things, and no good thing ever dies
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #21 on: September 25, 2014, 03:15:49 pm »
Nie vandag nie, maar wel nou die dag.

Ceres en die Tankwa

Mooi!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #22 on: September 25, 2014, 03:24:55 pm »
Lukas, jy't vergeet om te noem dat jy wel by Die Workshop was gister. ;D :thumleft:

Daai is wel waar. Ek dink jy moet 'n thread begin vir Workshop kuiers soos Veldtie maak by die Dwarsbar :thumleft:

1 : Kom ons los eers vir Jakkals bietjie in die duister.

2 : Jakkals - jy moet bietjie wyer lees

1 : Nee man, dit is nie mooi nie, wa jou maniere  :deal:

2 : Ek lees juis wyer, maar al wat ek kry is probleme op die LC,  dink jy ek moet minder lees.  :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #23 on: September 25, 2014, 04:25:38 pm »
Lukas, jy't vergeet om te noem dat jy wel by Die Workshop was gister. ;D :thumleft:

Daai is wel waar. Ek dink jy moet 'n thread begin vir Workshop kuiers soos Veldtie maak by die Dwarsbar :thumleft:

1 : Kom ons los eers vir Jakkals bietjie in die duister.

2 : Jakkals - jy moet bietjie wyer lees

1 : Nee man, dit is nie mooi nie, wa jou maniere  :deal:

2 : Ek lees juis wyer, maar al wat ek kry is probleme op die LC,  dink jy ek moet minder lees.  :lol8:

Hulle maak vreeslik moeilikheid. Ek moet gereeld na Vaalbaas se Workshop vir 'n lube service :thumleft:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #24 on: September 25, 2014, 04:31:43 pm »
Lekker gery daar, Charl om nog daai laaste koffie by die ou Padstal te gaan drink.

Lukas - dit raak mos nou warm so die LC van Die Workshop sal goed werk. Bring weer daai LC dan neem jy fotos van hom in Die Workshop
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #25 on: September 25, 2014, 04:48:26 pm »
Lukas, jy't vergeet om te noem dat jy wel by Die Workshop was gister. ;D :thumleft:

Daai is wel waar. Ek dink jy moet 'n thread begin vir Workshop kuiers soos Veldtie maak by die Dwarsbar :thumleft:

1 : Kom ons los eers vir Jakkals bietjie in die duister.

2 : Jakkals - jy moet bietjie wyer lees

1 : Nee man, dit is nie mooi nie, wa jou maniere  :deal:

2 : Ek lees juis wyer, maar al wat ek kry is probleme op die LC,  dink jy ek moet minder lees.  :lol8:

Hulle maak vreeslik moeilikheid. Ek moet gereeld na Vaalbaas se Workshop vir 'n lube service :thumleft:

Vaalbaas se w/s behoort seker goed in gerig te wees, hy ry mos al lank BM.  >:D

Ja mens moet daai LC's maar gereeld 'n lube service en inspeksie gee, veral daar om die steering, swing arm ens,,,,, :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #26 on: September 25, 2014, 06:12:35 pm »
Jakkals kom ons gaan praat stront op 'n ander thread. Die manne wil rondry en foto's hier post.

Jy kan daai S10 ook hierna toe bring ek weet waar sy knelpunte is.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #27 on: September 25, 2014, 09:11:01 pm »
Jakkals kom ons gaan praat stront op 'n ander thread. Die manne wil rondry en foto's hier post.

Jy kan daai S10 ook hierna toe bring ek weet waar sy knelpunte is.

Eendag gaan ek nog saam met julle ry, julle klink nie so bad soos die ander Natzi's nie. :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Roarman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 159
  • Thanked: 1 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #28 on: October 08, 2014, 12:19:01 am »
I guess I should do a ride report. But in the mean time: Kathu, Kenhardt, PE, Eliot, Sani, Katse and Barrydale.





Rory

 

Offline Varkboer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 263
  • Balls to the walls
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #29 on: October 08, 2014, 05:38:48 am »
Lekker trip  :thumleft:
Baai Geeles
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #30 on: October 08, 2014, 06:24:07 am »
Nice!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #31 on: October 11, 2014, 05:07:17 pm »
Recce'ing next week's BMW MMC Lowveld club ride route













2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Varkboer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 263
  • Balls to the walls
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #32 on: October 12, 2014, 05:57:42 am »
Ai wens ek was genooi ? :biggrin:
Baai Geeles
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #33 on: October 12, 2014, 07:41:02 am »
Volgende Sondag is die actual ride, kom join?
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #34 on: October 12, 2014, 04:35:10 pm »
Dullstroom toe saam met my dogter om my kleinboet, DWERG en sy pelle te ontmoet vir middagete.....
Gister 'n heerlike koel 18 grade in berge tussen Swaziland en Barberton, vandag was die Laeveld bloedig warm, 36 grade toe ek 3 uur by die huis stop........ >:D >:D >:D






« Last Edit: October 12, 2014, 04:50:28 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,928
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #35 on: October 12, 2014, 06:40:43 pm »
Net so vinnige solo trippie vanaf Nelspruit na Kaapmuiden, toe na Barberton en terug via Hilltop pas





 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #36 on: October 12, 2014, 06:47:23 pm »
Net so vinnige solo trippie vanaf Nelspruit na Kaapmuiden, toe na Barberton en terug via Hilltop pas







Lekker!

Hoe werk die proppe?
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,928
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #37 on: October 12, 2014, 07:52:36 pm »
Baie baie goed. Sluit alle geraas uit. Eintlik so effektief dat ek skaars die musiek in die Sena kan hoor. Volume heeltemal opgestel, maar nie hard genoeg soos ek gewoond is nie.

Hoe is jou volume?
 

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #38 on: October 12, 2014, 07:55:54 pm »
Ook heelwat laer maar steeds duidelik. Vroeer dalk te hard gewees om bo windgeraas hoorbaar te wees. Ek het my vorige stel op Eco verloor, nuwe een nie so gemaklik nie.......sal dalk moet oormaak.
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,904
  • Thanked: 202 times
  • #imstayingpositive
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #39 on: October 20, 2014, 10:53:48 am »
Went to Graskop the weekend, had to stop at Long Tom for this photo.