Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Where has your 1200 LC taken you today?  (Read 108627 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #240 on: May 17, 2015, 01:36:42 pm »
Did a quick trip through the Royal Kingdom of Swaziland.

Left on Friday afternoon - overnight at Maguga Lodge.

Met a fellow wilddog at Maguga (Lestutu), and had the nicest dinner and kuier on Friday night. Thanks Derrick and Tracy.

Saturday morning wife and I took some nice gravel roads to Mbabane and Ngewnya glass factory.

90 kilometres of gravel, and now I know why Swaziland is called the mountiain kingdom. Most beautiful scenery I have seen in a long time.

Winding roads and lots of passes and hills.

Out at Oshoek and then 170km back through Badplaas, Barberton, Hilltop pass and home.

Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #241 on: May 17, 2015, 01:59:04 pm »
Lekker Draadwerk!!
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Tom van Brits

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #242 on: May 17, 2015, 05:49:53 pm »
Lekker trippie en fotos!
 
Offline BLK

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #243 on: May 17, 2015, 05:57:53 pm »
Beautiful part,thks for sharing
 
Online OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,226
  • Thanked: 407 times
  • #imstayingpositive
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #244 on: May 17, 2015, 06:02:35 pm »
Nice, man!
 
Offline Jaco Naude

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #245 on: May 17, 2015, 07:10:40 pm »
Ons was die naweek bietjie in Clarens en het van die geleentheid gebruik gemaak om n draai in Lesotho ook te maak.

Sent from my iPad using Tapatalk
 
Offline eduard

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #246 on: May 20, 2015, 12:55:24 pm »
Ek het n deel van die East - West Trip saam my boet en sy buddies gedoen.

Basies JHB, Sodwana, af tot by Hole in The Wall en toe moes ek weer terug kom vir die werk ding  :lamer:

Daai ander 2 harde gat manne was toe af tot ini Kaap, op tot by OranjeMunt en terug huis toe

Groot pret soos altyd!!!

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,498
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #247 on: May 20, 2015, 01:03:22 pm »
Paar nice fotos van 'n baie nice fiets  onder die lot. Klink sommer net lekker, net jammer werk druis altyd in
« Last Edit: May 20, 2015, 01:09:36 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline eduard

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #248 on: May 20, 2015, 01:18:36 pm »
Paar nice fotos van 'n baie nice fiets  onder die lot. Klink sommer net lekker, net jammer werk druis altyd in

Ja hoe se hulle: "This work thing is interfering with my personal life"
 
Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #249 on: May 22, 2015, 06:38:29 am »
Ek het n deel van die East - West Trip saam my boet en sy buddies gedoen.

Basies JHB, Sodwana, af tot by Hole in The Wall en toe moes ek weer terug kom vir die werk ding  :lamer:

Daai ander 2 harde gat manne was toe af tot ini Kaap, op tot by OranjeMunt en terug huis toe

Groot pret soos altyd!!!
[/quote

Lekker man eduard!
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online Noneking

Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #250 on: May 31, 2015, 05:15:36 am »
Quick solo trip to Dullstroom for breakfast...... 400km and back home by 10am. Was able to do about 150km gravel, but struggled for grip after fitting the Anakee 3's again on Friday.

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Tom van Brits

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #251 on: May 31, 2015, 04:51:31 pm »
Seems the Anakee 3 is more road orientated than the Anakee 2's was.
I have done respectable off roading with the 2's.
You ripped those (was it TKC) KNOBLIES Quite bad on your last trip!
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #252 on: May 31, 2015, 04:54:49 pm »
Hoe is die Anakees na die knobblies vir jou Noneking? Ek het ook bestel en sit more in Pretoria nuwe Anakees op
 
Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #253 on: May 31, 2015, 06:24:05 pm »
Seems the Anakee 3 is more road orientated than the Anakee 2's was.
I have done respectable off roading with the 2's.
You ripped those (was it TKC) KNOBLIES Quite bad on your last trip!

I really struggle for grip off the tar, but they are great on the tar.

They were Pirelli Scorpion Rally
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #254 on: May 31, 2015, 06:26:23 pm »
Hoe is die Anakees na die knobblies vir jou Noneking? Ek het ook bestel en sit more in Pretoria nuwe Anakees op

Die Anakees is great op teer. Bike is lekker stil en geen vibrasies soos met knobblies. Ek't sommer my ou stel op wat al so 7500 gedoen het, maar Saterdsg se speel op die grond het hulle sleg verniel.....

Knobblies sal ek net opsit vir ń grond trippie.
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #255 on: June 09, 2015, 08:31:04 pm »
Hoe is die Anakees na die knobblies vir jou Noneking? Ek het ook bestel en sit more in Pretoria nuwe Anakees op

Die Anakees is great op teer. Bike is lekker stil en geen vibrasies soos met knobblies. Ek't sommer my ou stel op wat al so 7500 gedoen het, maar Saterdsg se speel op die grond het hulle sleg verniel.....

Knobblies sal ek net opsit vir ń grond trippie.

Ek het besluit ek bly op Karoo3, daai tyres grip op die teer en is baie goed op grond, sal maar met elke voor tyre sommeer twee agter tyres koop.
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #256 on: June 09, 2015, 08:43:03 pm »

Niel , Ek stem .... 50/50 ......daardie  Karoo's is great.... Teer en grond. Hulle is net sag en die teer vreet hulle op.

Jy ken my , Ek ry mooi .... Ek het kwalik 6500 uit n agterband gekry ( toegegee daar was lang stukke teer Kaap toe) . Hulle sit soos enige padband op teer. Jy sal onthou hoe Ek gesukkel het om by jou te bly op Zwartkops toe Jy met jou Karoo 3 's gery het en Ek met die Metzelers  Tourance , op ons gsa's ....

Maar hulle is nie heeltemal so off road capable as my Mitas E10 wat ek op die ou GS gehad het  nie. Op hulle het Ek ook so 6000 ks gekry , maar met minder teer.
 
Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,818
  • Thanked: 215 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #257 on: June 10, 2015, 04:42:12 am »
Die enigste ding wat my baie pla van die Karoo's is die hengse harde fluit geluid wat hulle op teer maak. Dit is amper oniuthoudbaar vir my op so 140 - 160
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #258 on: June 11, 2015, 08:48:51 pm »
Die enigste ding wat my baie pla van die Karoo's is die hengse harde fluit geluid wat hulle op teer maak. Dit is amper oniuthoudbaar vir my op so 140 - 160

Dit is vir my ook n groot pyn !!
 
Online Noneking

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #259 on: June 12, 2015, 04:22:59 pm »
Die enigste ding wat my baie pla van die Karoo's is die hengse harde fluit geluid wat hulle op teer maak. Dit is amper oniuthoudbaar vir my op so 140 - 160

Dit is vir my ook n groot pyn !!

Agggenee ouens.......
Lyk my julle Akro's raas nie genoeg nie...