Lukas, jy't vergeet om te noem dat jy wel by Die Workshop was gister.

Daai is wel waar. Ek dink jy moet 'n thread begin vir Workshop kuiers soos Veldtie maak by die Dwarsbar 
1 : Kom ons los eers vir Jakkals bietjie in die duister.
2 : Jakkals - jy moet bietjie wyer lees
1 : Nee man, dit is nie mooi nie, wa jou maniere 
2 : Ek lees juis wyer, maar al wat ek kry is probleme op die LC, dink jy ek moet minder lees. 
Hulle maak vreeslik moeilikheid. Ek moet gereeld na Vaalbaas se Workshop vir 'n lube service 
Vaalbaas se w/s behoort seker goed in gerig te wees, hy ry mos al lank BM.

Ja mens moet daai LC's maar gereeld 'n lube service en inspeksie gee, veral daar om die steering, swing arm ens,,,,,
