0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Jy's nou besig om doodseker te maak dat jou Desember vakansie geen bike vakansie gaan wees nie Voorspoed met die opp, ou mater en vat maar genoeg pynpille.
Noneking that is really shitty luck.Do you think you would have been ok on karoo3's?(I know that's a unknown)heal up soonbest wishes
Quote from: BLK on November 24, 2014, 08:12:43 amNoneking that is really shitty luck.Do you think you would have been ok on karoo3's?(I know that's a unknown)heal up soonbest wishesI should've known better. I 've never felt comfortable with them on dirt and had a couple of close calls on the ride. I'm sure a more dirt orientated tyre would've given me a better chance at staying upright....
Quote from: Noneking on November 24, 2014, 08:53:00 amQuote from: BLK on November 24, 2014, 08:12:43 amNoneking that is really shitty luck.Do you think you would have been ok on karoo3's?(I know that's a unknown)heal up soonbest wishesI should've known better. I 've never felt comfortable with them on dirt and had a couple of close calls on the ride. I'm sure a more dirt orientated tyre would've given me a better chance at staying upright....Bad luck indeed.Did you mess your bike up(I know that is secondary)?regardsb
Eina, pas daai enkel mooi op, het die ligmente in my linker enkel geskeur op pad EC bash toe en kon dit nog 6 maande later voel as ek ry.Sterkte!!
Quote from: Lord Knormoer on November 24, 2014, 09:08:22 amEina, pas daai enkel mooi op, het die ligmente in my linker enkel geskeur op pad EC bash toe en kon dit nog 6 maande later voel as ek ry.Sterkte!!Dankie! Dr. Het my reeds gewaarsku 12 maande voor hy "normaal" is
Blinde Sambok omdat jy nie saterdag saam ons klomp stadsjapies kom ry het nie. . . . . Nee terg sommer... bly jy is okey-erig... sterkte! Het ook a lekker stywe nekkie...
Noneking heal well, Speedy recovery. Just for interest sake what boots were you wearing ?
Quote from: alwyn_gs on November 24, 2014, 10:04:01 amBlinde Sambok omdat jy nie saterdag saam ons klomp stadsjapies kom ry het nie. . . . . Nee terg sommer... bly jy is okey-erig... sterkte! Het ook a lekker stywe nekkie...Dankie Alwyn!Hoe was julle jaareind trippie?
Quote from: VaalBaas on November 24, 2014, 08:11:20 amJy's nou besig om doodseker te maak dat jou Desember vakansie geen bike vakansie gaan wees nie Voorspoed met die opp, ou mater en vat maar genoeg pynpille.Ja nee jong. Moes vanoggend my vakansie kanselleer. Die 40 trappies van pad na huis sal nie werk nie......
Quote from: BryanOC6 on November 24, 2014, 10:31:39 amNoneking heal well, Speedy recovery. Just for interest sake what boots were you wearing ?Thank you Bryan!BMW GS PRONot a mark on the boot.....
Quote from: Noneking on November 24, 2014, 08:50:14 amQuote from: VaalBaas on November 24, 2014, 08:11:20 amJy's nou besig om doodseker te maak dat jou Desember vakansie geen bike vakansie gaan wees nie Voorspoed met die opp, ou mater en vat maar genoeg pynpille.Ja nee jong. Moes vanoggend my vakansie kanselleer. Die 40 trappies van pad na huis sal nie werk nie......Dis nou 'n erge teleurstelling. Dan moet ons maar volgende jaar die sand by Macasssar aanvat. Darem bly die ander skade is min.