Hahaha haha. Nee. Kortbroek en Solomons. Gebriek vir hond in garage. Bietjie vinnig ingekom. Solomons gegly en fiets mooi neergesit op regterkant.
Solomons is die gladste skoene in my kas. Dis hulle skuld
Hierdie is op linker maermerrie en fiets het regs geval. Weet nou nog nie hoe die peg my gehaak het nie, maar hy het.