Lekker NK. Ken jy die manne? Ek het Vrydag oggend 6 van hulle gekry net buite Pretoria oppad terug huis toe. Gesê hulle gaan Sabie toe vir die naweek vir iemand se verjaarsdag. Ek weet een van hulle ten minste is op die forum- dink sy naam is Spietkop?