Ssssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker 
Jy bedoel seker slapende trolle?
Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.
Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?
Nee dis waar, jy nog nie geruik hoe brand die vorige GS'e wat 'n droë clutch gehad het as jy die clutch bietjie mishandel nie.
Toe ek weg is daar uit die Suide was alles nog ok gewees, hoor Dorsland se geweste het reen gekry vandag so ek glo hy en sy bokkies smile. Die Jakkals is nou in Potch, more op pad Laeveld toe.
Nice video wat jy gemaak het, mens het soms nodig om sulke rustige trippies te doen, dit gee mens kaans om bietjie rond te kyk terwyl jy ry en die mooi wereld raak te sien.
