0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Noneking on April 03, 2015, 02:07:43 pmQuote from: Jakkals on April 03, 2015, 10:30:14 amQuote from: Noneking on April 03, 2015, 09:05:24 amQuote from: VaalBaas on April 02, 2015, 08:02:06 pmSsssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker Jy bedoel seker slapende trolle?Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?Nee dis waar, jy nog nie geruik hoe brand die vorige GS'e wat 'n droë clutch gehad het as jy die clutch bietjie mishandel nie.Toe ek weg is daar in die Suide was alles nog ok gewees, hoor Dorsland se geweste het reen gekry vandag so ek glo hy en sy bokkies smile. Die Jakkals is vanaand in Potch, more op pad Laeveld toe.Nice video wat jy gemaak het, mens het soms nodig om sulke rustige trippies te doen, dit gee mens kaans om bietjie rond te kyk terwyl jy ry en die mooi wereld raak te sien.
Quote from: Jakkals on April 03, 2015, 10:30:14 amQuote from: Noneking on April 03, 2015, 09:05:24 amQuote from: VaalBaas on April 02, 2015, 08:02:06 pmSsssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker Jy bedoel seker slapende trolle?Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?
Quote from: Noneking on April 03, 2015, 09:05:24 amQuote from: VaalBaas on April 02, 2015, 08:02:06 pmSsssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker Jy bedoel seker slapende trolle?Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.
Quote from: VaalBaas on April 02, 2015, 08:02:06 pmSsssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker Jy bedoel seker slapende trolle?
Ssssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker
Quote from: Noneking on April 03, 2015, 02:07:43 pmQuote from: Jakkals on April 03, 2015, 10:30:14 amQuote from: Noneking on April 03, 2015, 09:05:24 amQuote from: VaalBaas on April 02, 2015, 08:02:06 pmSsssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker Jy bedoel seker slapende trolle?Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?Nee dis waar, jy nog nie geruik hoe brand die vorige GS'e wat 'n droë clutch gehad het as jy die clutch bietjie mishandel nie.Toe ek weg is daar uit die Suide was alles nog ok gewees, hoor Dorsland se geweste het reen gekry vandag so ek glo hy en sy bokkies smile. Die Jakkals is nou in Potch, more op pad Laeveld toe.Nice video wat jy gemaak het, mens het soms nodig om sulke rustige trippies te doen, dit gee mens kaans om bietjie rond te kyk terwyl jy ry en die mooi wereld raak te sien.
Watse spoed ry jy in daai vid NK? Dalk lyk dit vinnieger as wat dit werklik is maar ek ry stadiger so deur die veld, ek is altyd bang as 'n bok of 'n ding so onverwags voor mens uitspring.
You have done well considering your ankle was buggered up not so long ago.Nice musicThks
Quote from: Dorsland on April 11, 2015, 01:02:27 pmWatse spoed ry jy in daai vid NK? Dalk lyk dit vinnieger as wat dit werklik is maar ek ry stadiger so deur die veld, ek is altyd bang as 'n bok of 'n ding so onverwags voor mens uitspring.50-80km/h oop stukke, res stadiger. Ek is ook maar skrikkerig vir die onverwagse. Die video laat dit vinniger lyk as wat dit is.
Quote from: BLK on April 11, 2015, 12:36:58 pmYou have done well considering your ankle was buggered up not so long ago.Nice musicThks Thanks BLK, struggling to get that incident out of my mind when riding on dirt....
The tyres look the business.Glad to see you have a Camel toe on side stand now.I have ordered my Akro.Should have it this weekCheers
Dit lyk of jul baie pret gear het NK! Vir interessantheid, loop die bande vinnig af?