Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Where has your 1200 LC taken you today?  (Read 119685 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,342
  • Thanked: 8 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #180 on: April 03, 2015, 08:36:51 pm »
Ssssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker ;D
Jy bedoel seker slapende trolle?

Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.

Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?

Nee dis waar, jy nog nie geruik hoe brand die vorige GS'e wat 'n droŽ clutch gehad het as jy die clutch bietjie mishandel nie.

Toe ek weg is daar in die Suide was alles nog ok gewees, hoor Dorsland se geweste het reen gekry vandag so ek glo hy en sy bokkies smile. Die Jakkals is vanaand in Potch, more op pad Laeveld toe.

Nice video wat jy gemaak het, mens het soms nodig om sulke rustige trippies te doen, dit gee mens kaans om bietjie rond te kyk terwyl jy ry en die mooi wereld raak te sien. :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,756
  • Thanked: 118 times
  • Wassie ekkie!
Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #181 on: April 04, 2015, 08:48:24 am »
Ssssssjjjjjjtt oom, jy maak slapende honde wakker ;D
Jy bedoel seker slapende trolle?

Dankie tog vir 'n wet clutch en 'n paar ekstra hande op daai eerste rocky stukkie.

Praat van die duiwel/jakkals, dan trap jy op sy stert....... Hoe gaan dit daar onder jou bruggie? Is die drie bokrammetjies al oor?

Nee dis waar, jy nog nie geruik hoe brand die vorige GS'e wat 'n droŽ clutch gehad het as jy die clutch bietjie mishandel nie.

Toe ek weg is daar uit die Suide was alles nog ok gewees, hoor Dorsland se geweste het reen gekry vandag so ek glo hy en sy bokkies smile. Die Jakkals is nou in Potch, more op pad Laeveld toe.

Nice video wat jy gemaak het, mens het soms nodig om sulke rustige trippies te doen, dit gee mens kaans om bietjie rond te kyk terwyl jy ry en die mooi wereld raak te sien. :thumleft:

Tyd dat ek dan die Laeveld verlaat :joker:
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #182 on: April 11, 2015, 12:03:00 pm »
Kaapsehoop for a quick beer yesterday

<a href="https://www.youtube.com/v/mPC06PwZu5E" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/mPC06PwZu5E</a>
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline BLK

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #183 on: April 11, 2015, 12:36:58 pm »
You have done well considering your ankle was buggered up not so long ago.Nice music

Thks
 :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,606
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #184 on: April 11, 2015, 01:02:27 pm »
Watse spoed ry jy in daai vid NK?  Dalk lyk dit vinniger as wat dit werklik is maar ek ry stadiger so deur die veld, ek is altyd bang as 'n bok of 'n ding so onverwags voor mens uitspring.
« Last Edit: April 11, 2015, 01:17:08 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #185 on: April 11, 2015, 01:07:42 pm »
Watse spoed ry jy in daai vid NK?  Dalk lyk dit vinnieger as wat dit werklik is maar ek ry stadiger so deur die veld, ek is altyd bang as 'n bok of 'n ding so onverwags voor mens uitspring.
50-80km/h oop stukke, res stadiger. Ek is ook maar skrikkerig vir die onverwagse. Die video laat dit vinniger lyk as wat dit is.
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #186 on: April 11, 2015, 01:08:41 pm »
You have done well considering your ankle was buggered up not so long ago.Nice music

Thks
 :thumleft:

Thanks BLK, struggling to get that incident out of my mind when riding on dirt....
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,606
  • Thanked: 832 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #187 on: April 11, 2015, 01:16:48 pm »
Watse spoed ry jy in daai vid NK?  Dalk lyk dit vinnieger as wat dit werklik is maar ek ry stadiger so deur die veld, ek is altyd bang as 'n bok of 'n ding so onverwags voor mens uitspring.
50-80km/h oop stukke, res stadiger. Ek is ook maar skrikkerig vir die onverwagse. Die video laat dit vinniger lyk as wat dit is.

OK, dis omtrent die spoed wat ek ook grondpad ry.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline BLK

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #188 on: April 11, 2015, 01:55:09 pm »
You have done well considering your ankle was buggered up not so long ago.Nice music

Thks
 :thumleft:

Thanks BLK, struggling to get that incident out of my mind when riding on dirt....

Rather keep the incident in your mind as it is a good leveller and keeps you in check and the respect for a bike in place.

Enjoy
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #189 on: April 12, 2015, 12:02:21 pm »
Na al die speel is dit vandag wasdag.....

2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline BLK

Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #190 on: April 12, 2015, 01:27:16 pm »
The tyres look the business.Glad to see you have a Camel toe on side stand now.I have ordered my Akro.Should have it this week


Cheers
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #191 on: April 12, 2015, 02:53:43 pm »
The tyres look the business.Glad to see you have a Camel toe on side stand now.I have ordered my Akro.Should have it this week


Cheers

Did it on your recommendation!

The Akro is da business!! Sounds awesome!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Charlie600

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 217
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #192 on: April 12, 2015, 04:11:53 pm »
Dit lyk of jul baie pret gear het NK! Vir interessantheid, loop die bande vinnig af?
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #193 on: April 12, 2015, 04:30:36 pm »
Dit lyk of jul baie pret gear het NK! Vir interessantheid, loop die bande vinnig af?
Kan nie regtig sÍ nie Charl, ek spaar hulle redelik vir 4500km trip einde van die maand. Nog net so 300km op hulle gedoen.......meestal grond
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #194 on: April 12, 2015, 06:42:52 pm »
NK. Wat is jou band druk op teer en grond op die bande?
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #195 on: April 12, 2015, 07:08:23 pm »
Ek ry hulle tans 2,6 agter en 2,3 voor. Sal hulle harder pomp vir lang teer stretches
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #196 on: April 12, 2015, 07:10:52 pm »
Is dit nou grond en teer dieselfde druk? Ek sien in Vrydag se video het jou rooi liggie geflits wat band druk aandui lyk my. Dis hoekom ek vra.  Lyk jy was bietjie laag, maar was seker nog na die grondpaaie wat jy gery het?

Sien daai kar hier op die  einde het ook amper met jou chicken gespeel hÍ?
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #197 on: April 12, 2015, 07:12:52 pm »
Ja, hang af in watter mode jy ry. Liggie kom aan in dynamic maar net oranje in Enduro. Druk was daar heelwat laer op video ( het dit getoets op 2,2 agter en 1,8 voor op grond)
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #198 on: April 12, 2015, 07:16:18 pm »
Jip. Dit klink goed vir my. Hoe het hulle gemaak? Groot verskil daardie bietjie minder druk?

Ek vra, omdat daai bande van jou baie beter lyk offroad as my trail attacks. Net gewonder of band druk steeds so groot rol te speel het selfs met die meer grond georiŽnteerde bande in vergelyking met die TA2's
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,818
  • Thanked: 1088 times
Re: Where did your 1200 LC take you today?
« Reply #199 on: April 12, 2015, 07:19:08 pm »
Man, nie so dat ek kon agterkom nie, maar moet bysÍ dat oppervlak redelik goed was. Die bande se grip is baie goed en gee dadelik selfvertroue om die bike se gat rond te gooi.

Maak vir ons die thread n sticky?
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw