0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Daai Laeveld klei is somer lekker glad as dit nat is.
Quote from: Jakkals on April 19, 2015, 10:19:43 amDaai Laeveld klei is somer lekker glad as dit nat is. Snotglad!
Quote from: Noneking on April 19, 2015, 10:39:53 amQuote from: Jakkals on April 19, 2015, 10:19:43 amDaai Laeveld klei is somer lekker glad as dit nat is. Snotglad!Nee, snot glad het jy nog so bietjie grip, daai klei is snot glad se baas. Ek het al baie sports op daai Laeveld paaie gehad in my tyd, toe ons nog jonger en dommer was en fancy ry klere net vir ou mense was het ons baie keer somer net die modder klere weg gegooi na so trippie.
En dit lyk glad nie na die einde van die gemors nie. Vertel meer of wys meer
Up Sani yesterdayOhoto taken this morning