0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Wat is n telelever?
Ek sien die een in jou prentjie, Draadwerk, het upside down vurke......wat beteken hy het nie telelever nie.
Ek sien op 'n ander forum. Dit is moontlik die face-lift vir 2016 GS se hulle:
NK:Did you meet up with the BMW club guys this weekend?cheers
Noneking vir wat neem jy altyd jou vrou van agter af? Ek vermoed kameraskuheid nes myne
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on June 16, 2015, 06:21:03 pmNoneking vir wat neem jy altyd jou vrou van agter af? Ek vermoed kameraskuheid nes myne Net so Chris....... Om alles te kroon het sy nou ortodontiese drade op haar tande en weier sy enige fotos.....