Ek dink daar is min te kies. Dit is maar my rystyl en die bestaande goeie diens, dink ek. Die KTM is flippen vinnig.
Ek het die GSA gekoop.
Ek sal probeer fotos opsit as ek hom het.
My seun in EL het my huidige GSA gekoop en ek en Mev gaan volgende Vrydag die bike wegneem vir hom en dan my fiets optel in Stell.