0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Noneking on April 04, 2016, 10:11:10 amQuote from: bud500 on April 04, 2016, 08:45:28 amLyk awesome.Gee ons bietjie ń idee van waar julle gery het.Ons wou Rooikrans pad naby Dullstroom gaan verken. Al gehoor daarvan, maar nog nooit gery. Baie mooi met 'n lekker tegniese klipperige klim wat heelwat opwinding veroorsaak het op die groot GSA'sTerug Nelspruit via Sterkfontein natuurreservaat, Wonderkloof en SudwalaHoe het daai anakee 3 bande hul gedra op die klipperige klim?
Quote from: bud500 on April 04, 2016, 08:45:28 amLyk awesome.Gee ons bietjie ń idee van waar julle gery het.Ons wou Rooikrans pad naby Dullstroom gaan verken. Al gehoor daarvan, maar nog nooit gery. Baie mooi met 'n lekker tegniese klipperige klim wat heelwat opwinding veroorsaak het op die groot GSA'sTerug Nelspruit via Sterkfontein natuurreservaat, Wonderkloof en Sudwala
Lyk awesome.Gee ons bietjie ń idee van waar julle gery het.
Nice!BTW. Die HP kort die LC se pyp!Sent from my iPad using Tapatalk
You have an eye for taking great shots.That red colour is striking as well.Thks
Jou bike het gemaak dat ek ook nou van rooi hou
Mooi fotos NK
Solo trippie teerpad langs Longtom
Quote from: Noneking on April 10, 2016, 10:30:41 amSolo trippie teerpad langs LongtomDit is darem maar mooi wereld, daardie. En mooi fotos. Geniet dit.
Sani Pass
Mooi foto's TRex - is dit Karoo 3 wat jy op het?