AJZ
Pack Dog
Hi ek wil net weet waar kan ek my bmw se agter chock laat reg maak? Is dit net die coil wat pap is of is daar O rings wat n mens kan vervang? As jy hom stel is daar wel n verskil. Wanneer ek met hom ry voel dit asof die agter wiel ondar jou wil gee pad as jy skerp draai. As jy ry voel dit of my lae rug moeg word of seer is. Enige raad asb