Screen extender

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Camel

Pack Dog
Joined
Dec 23, 2008
Messages
107
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo almal

Ek het op my vorige 1200 n Givi Screen opgesit met n extender wat baie help vir wind veral as jy pillion. Weet julle of n mens n spesifieke extender kry wat op die 1200 LC screen pas of moet ek die hele screen vervang? Ek sien Puig maak so n screen maar sal graag my standaard screen wil hou. My vrou kla dat die windweerstand baie erger is as op my vorige fiets veral omdat dit vir haar voel asof sy hoer sit.

Ek stel my screen op sy laagste as ek offroad ry en hou daarvan, ek wil nie n groot screen weer opsit nie.

Baie dankie
 
Top