Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kontak nommers in n noodgeval?  (Read 677 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline African child

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 210
  • Not all who wander are lost
Kontak nommers in n noodgeval?
« on: September 29, 2014, 07:55:55 pm »
Ek het vandag weereens gehoor van biker wat 60km vanaf Sutherland geval het en na erenstige beserings ure lank in die veld moes le tot hulp ontbied kon. Nou ek het nie al die feite nie, maar soos ek verstaan was n groot deel van die probleem die onvermoe om kontak te maak met die nooddienste. Ek praat nou nie van selfoon ontvangs ens. nie, maar meer spesifiek van om kontak te maak met die regte mense. Ek praat uit bittere ondervinding waar ek in n soortgelyke geval betrokke was toe my beste vriend in n kritieke toestand was en ons nie n mediesehulp by ons kon uit kry nie asgevolg van die onherbergsame area en afstand. Al het jy n satfoon, sonder die regte kontaknommers beteken dit min asgevolg van die rondslomp wat jy ondervind met die " gewone " noodnommers. In ons geval het ons vir meer as n uur gesukkel om enige daadwerklike reddingspoging aan die gang te kry, dit nadat ons eers na twee en n halfure n telefoon kon bereik.

My voorstel is dat ons n lys maak van noodnommers en persone wat gekontak kan word in verlate areas soos die Tankwa, Richtersveld, Baviaanskloof, Knersvlakte, Namibia ens. sodat dit vir almal beskikbaar is en saamgeneem kan word op n trip in hierdie areas. Dit hoef nie noodwendig mediesie se mommer te wees nie maar dalk, Boer in die area, Lodge eienaar, man tot n donkiekardrywer enige iemand uit die area wat die regte mense ken sodat hulp vinnig en efektief ontbied kan word.  

Dalk kan die Mods vir ons so n lys onder " Planning n ride " sit???
« Last Edit: September 29, 2014, 08:00:22 pm by African child »
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline Recoil

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 78
Re: Kontak nommers in n noodgeval?
« Reply #1 on: September 29, 2014, 08:17:23 pm »
+1000
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,489
  • Thanked: 92 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Kontak nommers in n noodgeval?
« Reply #2 on: September 29, 2014, 08:56:23 pm »
« Last Edit: September 29, 2014, 08:57:29 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline African child

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 210
  • Not all who wander are lost
Re: Kontak nommers in n noodgeval?
« Reply #3 on: September 29, 2014, 09:44:04 pm »
Nice! Maar dalk kan ons nog inligting by te sit. Ek sien nie regtig nommers/inligting om in n mediese noodgeval te gebruik nie, bv hulp in die Moordenaars Karoo nie. Wie gaan jy kontak vir hulp met n erenstige geval langs die pad? Ambulans, helikopter of plaasboer se bakkie, Wie gaan jy kontak om die beseerde biker te help? Dalk is daar bv n skerp polisieman by Merweville se stasie, iemand aan die beheer van n plaaswag in die omgewing met die kontakte van die nooddienste....
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places