Kraakvars...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 23, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Kawasaki KLR 650
Goeiedag almal.

Ek's ook een van die nuwe manne op die forum, maar volg al die afgelope 4 jaar al die ride reports. Uiteindelik toe nou vir my 'n KLR aangeskaf. Eerste bike...gehoor die ding is 'n kanniedood. Was al by die die Tankwa Bike Run met die donkie en 'n hele paar pelle gemaak. (Ja, ek's daai ou wat neergeslet het by daai motorhek)
Ook al 'n 2-dag trippie deur die Moordenaarskaroo gedoen met 'n ou tjom van my..
Nou juk my gat om elke naweek êrens heen te ry, maar ook net as die miesies my toelaat.
Ek's oorspronklik van Worcester, maar bly tans in Parow Noord (Northern Peru as ons hard vat) >:D

So ek hoop om nog baie van die Willehonne te ontmoet, want....'n hond bly mos maar hond en soort soek soort! ;)

Nou ja, dankie dat ek ook deel kan wees.
Laat dit juig!
 
Top