0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dit lyk ongelooflik lekker n wereld daai met sy eie bekoring.
Lekker RR . Nice to karretjie works so well.
Thanks great pics and RR
Fantastiese fotos. Daar is net iets aan die karretjie ding wat my ook maak dink so ding sal eendag my pad moet kruis.
Bliksem!Dalk moet ek ook n sidecar kry vir my bike, dan sal my vrou weer begin saamry.Dit lyk moerse lekker.Hoe het die spoorwydte van die bike/sykar kombinasie gewerk in die tweespoor sand?Het albei wiele in n spoor geloop, of was dit soms n probleem?Ek is gebore in die Kalahari. My hart trek altyd n punt soontoe as ek fotos van rooi duine sien.