Waarheen, kom loer. Sondags Rivier op n Sondag.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Man van dat ek die varkie (Heidi) in Mei maand gaan haal het te Pta was daar nog nie regtig tyd om haar op n volwaardige dag rit te neem nie. Ja jup, hier is dit nou!  :biggrin:

Jong soos julle weet is dit TYD wat n mens maar moet maak, kom ek sê dat net diè eendag gevoel het soos n week vakansie. Vanoggend eintlik bietjie laat gelê tot 6 uur wou ons al reeds daai tyd in die pad gewees het omrede ons 465km gehad het om af te lê.
Heidi is gepak so by 7 uur ry ek en Ingelsman in die riging van Graaff Reinett, ek het al die roete geGoogle en het so min om meer n idee waardheen maar alles hangaf van wat gebeur op die pad en natuurlik jou Pillion.

Roete vir die dag Paardepoort, Koffylaagte, Greystone, Driekopsvlei pad, Jansenville, Langs Sondags rivier tot Marias sylyn, Aberdeen, Abdereen Road sylyn, Oatsland, Klipplaat, Mount Steward, Baroe, Wolwefontein, Kirkwood....

Eerste paar kiekies is van die black stuff tot afdraai van Paardepoort en na Greystone.
 

Attachments

  • DSCF3592.JPG
    DSCF3592.JPG
    82.9 KB · Views: 668
  • DSCF3598.JPG
    DSCF3598.JPG
    87.3 KB · Views: 643
  • DSCF3603.JPG
    DSCF3603.JPG
    94.6 KB · Views: 571
  • DSCF3604.JPG
    DSCF3604.JPG
    93.6 KB · Views: 572
  • DSCF3608.JPG
    DSCF3608.JPG
    102.6 KB · Views: 554
  • DSCF3616.JPG
    DSCF3616.JPG
    86.1 KB · Views: 566
  • DSCF3618.JPG
    DSCF3618.JPG
    94.4 KB · Views: 584
  • DSCF3622.JPG
    DSCF3622.JPG
    92.7 KB · Views: 582
  • DSCF3626.JPG
    DSCF3626.JPG
    78.6 KB · Views: 611
  • DSCF3591.JPG
    DSCF3591.JPG
    83.9 KB · Views: 606
Top