Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die hart van die boesmanland  (Read 1014 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Die hart van die boesmanland
« on: October 15, 2014, 07:39:49 pm »
Daars mos iets in n mens wat jou trek na die karoo as jy daar groot geword het.  Dis nie iets wat jy kan beskryf nie, jy weet net die dag as jy voel die stad druk jou dat dit die karoo is wat jou trek.  Hy roep jou siel om terug te kom.  Mense sal praat van die reuk na die eerste reen van n lang droogte, maar vir n hantam kind is net die stof nodig.  Die reen is n belofte en sal altyd kom

1832km van vrydag middag kaap en sondag middag 4h weer terug

Geniet dit fotos honne.  Dit vertel als

Kaap, wellington, clainwilliam, engelsman graf, loeriesfontein, kakemas, augrabies, kenhart, verneukpan, calvinia, ceres karoo, bainskloof terug

 :) :)
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,149
  • Thanked: 70 times
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #1 on: October 15, 2014, 07:41:39 pm »
 :sip:
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #2 on: October 15, 2014, 07:47:52 pm »
.
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,114
  • Thanked: 6 times
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #3 on: October 15, 2014, 07:55:16 pm »
 :sip:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #4 on: October 15, 2014, 07:55:28 pm »
.
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,909
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #5 on: October 15, 2014, 07:56:53 pm »
Waar is daardie foto na die waterval geneem?
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #6 on: October 15, 2014, 08:02:59 pm »
Augrabies watervalle.  Dis waar ons gaan draai het saterdag middag
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #7 on: October 15, 2014, 08:04:04 pm »
.
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #8 on: October 15, 2014, 08:05:09 pm »
.
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #9 on: October 15, 2014, 08:06:30 pm »
.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #10 on: October 15, 2014, 08:13:07 pm »
Jy's reg At, as jy 'n plek se stof in jou neus het, dan het hy jou. Baie mooi kiekies.  Ek sien julle issie bang vir ry nie
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline MGU

  • Newbie
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
  • Posts: 2
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #11 on: October 15, 2014, 08:21:10 pm »
Ou tjom. Hierdie naweek sal ek nooit kan vergeet nie... dit was ry en nogmaals ry. Een ding wat ek nooit weer wil ervaar nie as jou voorwiel op 125km/h eenvoudig net papraak en jy beheer verloor op n grondpad en hoe baie genade jou regop hou. Weereens n onvergeetlike nwk... ons maak weer so... dan druk ons vir 2000km!!!!
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,178
  • Thanked: 80 times
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #12 on: October 15, 2014, 08:23:39 pm »
Lekker man.
Stewige klomp kilometers wat julle ingepak het op die XT's. Wys jou net.
Waar was jou 990 volgens jou avatar?

 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #13 on: October 15, 2014, 08:27:04 pm »
is reg tjom.  Die honne moet net weet dat die papwiel na die amper bok slaan na die 120km/h deur n sandbank was..haha
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #14 on: October 15, 2014, 08:30:03 pm »
DirtRebell, my 990 het ek verkoop, moet nog ad update.  Ry nou die klein fietsie maar moet se hy verbaas my in als.

my opsomming is dat ek my op n 990 my lewe sou verloor en nie meer belangstel in bmw se states nie.  Ek gee states aan my bike, nie my bike aan my.

Hahahaha.. sorry..net n grappie julle  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Nou maak ek n groot bespreking oop..hehe

Kom ons hou maar by die biketrip :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:

 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,178
  • Thanked: 80 times
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #15 on: October 15, 2014, 08:47:40 pm »
DirtRebell, my 990 het ek verkoop, moet nog ad update.  Ry nou die klein fietsie maar moet se hy verbaas my in als.

my opsomming is dat ek my op n 990 my lewe sou verloor en nie meer belangstel in bmw se states nie.  Ek gee states aan my bike, nie my bike aan my.

Hahahaha.. sorry..net n grappie julle  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Nou maak ek n groot bespreking oop..hehe

Kom ons hou maar by die biketrip :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:



 :laughing4:

Janee as jy weer sien praat jy kerk sake.  :3some:
Jou argument maak sin  :thumleft:
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #16 on: October 15, 2014, 09:08:48 pm »
haha, maar ek moet my se dat daar dae is wat ek die ou uit die diepte van my hart mis :( :(
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,554
  • Thanked: 49 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #17 on: October 15, 2014, 10:09:06 pm »
Juit, julle het noudie oggend vroeg in Loeries ingesleep. Daar was nog niks oop op die dorp nie(nie dat daar veel anyway oopgaan nie). Ek was oppad uit dorp toe met die bakkie toe julle ingekom het

Jinne, ma julle skuur lekker gat oor 'n naweek, mooi man.
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,862
  • Thanked: 43 times
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #18 on: October 16, 2014, 05:34:26 am »
Lekker man lekker!! Julle het omtrent wyd gery!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline Eazy Rider

  • Newbie
  • *
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
  • Posts: 39
Re: Die hart van die boesmanland
« Reply #19 on: October 19, 2014, 04:13:26 pm »
Nice pics and bikes. Looks like you are ready to do time in the city again.


Happy daze