Die hart van die boesmanland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

atj

Pack Dog
Joined
Sep 14, 2009
Messages
201
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Daars mos iets in n mens wat jou trek na die karoo as jy daar groot geword het.  Dis nie iets wat jy kan beskryf nie, jy weet net die dag as jy voel die stad druk jou dat dit die karoo is wat jou trek.  Hy roep jou siel om terug te kom.  Mense sal praat van die reuk na die eerste reen van n lang droogte, maar vir n hantam kind is net die stof nodig.  Die reen is n belofte en sal altyd kom

1832km van vrydag middag kaap en sondag middag 4h weer terug

Geniet dit fotos honne.  Dit vertel als

Kaap, wellington, clainwilliam, engelsman graf, loeriesfontein, kakemas, augrabies, kenhart, verneukpan, calvinia, ceres karoo, bainskloof terug

:) :)
 

Attachments

  • 20141010_174523.jpg
    20141010_174523.jpg
    127.3 KB · Views: 287
  • 20141010_175435_14.jpg
    20141010_175435_14.jpg
    93.2 KB · Views: 282
  • 20141010_183446.jpg
    20141010_183446.jpg
    79.5 KB · Views: 281
  • 20141010_201207.jpg
    20141010_201207.jpg
    53.1 KB · Views: 281
  • 20141010_171150.jpg
    20141010_171150.jpg
    116.6 KB · Views: 285
Top