1 Boomhuis, 2 Dae, 3 Vriende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JACOVV

Race Dog
Joined
Aug 9, 2009
Messages
4,598
Reaction score
57
Location
East London
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek gaan nou nie veel praat nie - die kiekies moet maar die ding doen.

Was bietjie lus om uit die gewoel vd werk en roetine te kom, en volgens my is daar nie 'n beter plek as die NOK (Noordoos Kaap) nie.

Bietjie rondgebel en toe kon net Spoedvark en Theuns dit maak.  Het bietjie aan depressive gely omdat die res nie kon saamkom nie, maar dis hoe die lewe is - van ons jol terwyl ander moet werk  ;D

Die 3 vriende was:

main.php


The Mayor of Mopani

main.php


Theuns - self 'n man wat al die wereld plat gery het met sy GS.  'n Taxi het hom ookal laat vlieg, maar gelukkig het hy niks oorgekom nie.

main.php


Yep - reggeraai.  Spoedvark ( :snorting: ) - jy moet hom op 'n trip he want hy ken almal.
 
Top