Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

XRRX

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 15, 2014
Messages
2,722
Reaction score
490
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Wel as niemand wil begin nie - begin ek maar...  ::)
Dankie aan Jakkals en Hendri van George Yamaha vir die organisering!!! Dit was 'n bef@kte outing!!!
Lanklaas so lekker gekuier en gelag!!! :lol8: :lol8: :lol8:
Ook aan daai Oos Kaap manne - julle het nou geen moeite ontsien nie en ons rerig "ge-treat"!!  :thumleft: :thumleft:
....baie interessant is daai manne se begrip of gebrek daaraan van afstand - 'n kort draaitjie om daai koppie en dam is net 160km ....  maar dit was vrek lekker !!! :lol8: :snorting:

Ek het nooit eers geweet daar's 'n Hotel op Klipplaat nie - maar 900km later is ons tuis en kannie wag vir die volgende keer nie!!!
O ja - dankie George Yamaha/Hendri vir daai "cool" T-shirts - myne lek net bietjie olie....  :-[ >:D

En siestog - die duurste bike op die "trip" het sonder .@#$%^&... gaan staan - mag nie sê nie....  >:D :lol8: O0
 

Attachments

  • Klipplaat2.jpg
    Klipplaat2.jpg
    408.2 KB · Views: 969
  • Klipplaat3.jpg
    Klipplaat3.jpg
    228.6 KB · Views: 963
  • Klipplaat4.jpg
    Klipplaat4.jpg
    226.3 KB · Views: 964
  • Klipplaat5.jpg
    Klipplaat5.jpg
    265.8 KB · Views: 958
  • Klipplaat6.jpg
    Klipplaat6.jpg
    216.2 KB · Views: 927
  • Klipplaat1.jpg
    Klipplaat1.jpg
    345.8 KB · Views: 1,034
Top