KNORMOER DIENSTE
Nuwe werkswinkel poste beskikbaar:
GARFIELD's Shop is besig om bankrot te speel nadat Knormoer sy shoppie oop gemaak het.
Danie het daai kruiwa dalk disk brieke - ek is ook nou 'n kenner - hoeka gatvol vir die vleis etende kliente
Jou hol, my shop het gratis muffins, koffie en spray-on modder, en ek belowe op my ere-woord die koste daarvan word nie by die pryse ingewerk nie 
Dis waar die rumors vandaan kom - seker al die egte gratis goodies. Ek is nie 'n ou vir modder nie - mag ek nee sê as jy dit op my afdwing
Jy sal moet inkom dat ons dit bespreek

Die alternatief is om na 'n backyard shop soos Lord Knormoer toe te gaan, hy sal sekerlik kan help met tweedehandse modder, of dalk vir jou vertel daar is niks fout met jou modder nie.
Laat weet maar, die muffins is vars en die koffie is reg
