Ou seat weer nuut

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

pierrea

Puppy
Joined
Jun 15, 2013
Messages
47
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW R1150GS
Hi almal.

My varkie se sitplek was deurgesit en moes vervang word. Om 'n nuwe te koop was buite die kwessie, so die enigste uitweg was DIY.

Met die afhaal van die bestaande leer het ek gesien die vorige eienaar het die heele boonste deel van die saal afgesny om laer te kan sit.

Ek het toe nuwe high density spons ingelas en opgebou.  Die spons is gesny met 'n elektriese broodmes en verder afgewerk met 'n grinder en skuurpad.

Die leer kon ek nie mee regkom nie, want dit was te styf en wou nie rek nie. Ek het toe maar hulp gekry by Groenie se broer Carl. Sy werk is baie professioneel en volgens my uiters bekostigbaar.
 

Attachments

  • 01.jpg
    01.jpg
    82.9 KB · Views: 178
  • 02.jpg
    02.jpg
    94 KB · Views: 178
  • 03.jpg
    03.jpg
    79.9 KB · Views: 178
  • 05.jpg
    05.jpg
    71.4 KB · Views: 174
  • 06.jpg
    06.jpg
    50.1 KB · Views: 177
  • 07.jpg
    07.jpg
    41.9 KB · Views: 175
  • 08.jpg
    08.jpg
    44.9 KB · Views: 176
  • 09.jpg
    09.jpg
    42 KB · Views: 180
  • 10.jpg
    10.jpg
    64.8 KB · Views: 175
  • 11.jpg
    11.jpg
    65 KB · Views: 177
Top