New Garmin 390 lm Maps

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
377
Reaction score
2
Bike
KTM 950 Adventure S
More Honne

Ek het gister vir my n nuwe Garmin 390lm gekoop by FlyingBrick, baie goeie diens gekry( my eerste GPS ). Het so bietjie rond gespeel ,alles ge-register ,maar as ek n kaart wil oor laai van my PC na die GPS se dit net "No unlocked maps were found for this device" Kan iemand my dalk raad gee hoe om die kaart oor te kry. Die kaart wat ek op basecamp gekry het is CN Southern Africa NT.
Wil graag die GPS gebruik as ons die naweek op n trip gaan, so sal waardeur as een van julle my dalk kan help, of beter as iemand dalk n tydjie het en jou nommer vir my stuur kan ons dit dalk oor die foon doen.

Cheers
 
Top