Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
So die 31st Oktober het gekom, en gegaan, maar die dag het verby gestap en Michelle het haar 2de learners die eerste keer gekry!!!

Die Saterdag net in die stad gery, Bavaria toe, daar gaan koffie en muffin... maar die Sondag, na my ma-hulle toe!

Weet dis nie moerse ver nie, maar dis n 60km op die oop pad, n paar draaie. En my ma-hulle dink dit is baie koel!

Om te dink sy het meer as 5 weke terug nog nog nooit n motorfiets van enige soort gery nie! Sal nie so se nie, sy ry so goed. En moet se dis baie sexy!!!  :deal:
 

Attachments

  • 1904033_10152880711520850_1794744821987494428_n.jpg
    1904033_10152880711520850_1794744821987494428_n.jpg
    144.7 KB · Views: 1,135
  • 10156140_10152880713375850_4829091034227488030_n.jpg
    10156140_10152880713375850_4829091034227488030_n.jpg
    141.6 KB · Views: 1,129
  • 1979723_10205370062318955_6237795760749886931_n.jpg
    1979723_10205370062318955_6237795760749886931_n.jpg
    41.8 KB · Views: 1,128
Top