Rip biker drank het nie brieke nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJZ

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2008
Messages
281
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hallo al die honde wees versigtig asb . Spoed maak dood. Gister aand by stormvoel en hoek by KFC gebeur. Hy het so 180km/h gery en gedink hy kan dit nog maak as die robot rooi is. Hulle was so 7 kan n mens hulle bikers noem? 2 ouens het oor die robot gery toe die lig rooi raak maar hy het dit nie gemaak nie al die ander bikes het gestop by die robot of sal ek se na die ongeluk. Hulle het toe na die ou toe gegaan in die kar wat op sy kant le en hom begin skop en slaan met hulle helmets omdat hy glo voor hulle pel in gery het. Die ergste was hulle was almal storm dronk en het na die ongeluk verder by teazer gaan drink. Al wat ek kan se sorry biker en sterkte aan sy gesin wat n jong kind verloor het Rip.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    92.5 KB · Views: 1,657
  • image.jpg
    image.jpg
    89 KB · Views: 1,735
  • image.jpg
    image.jpg
    90.1 KB · Views: 1,634
Top