Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Theunis Nel  (Read 40427 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: Theunis Nel
« Reply #100 on: November 12, 2014, 08:22:19 am »
Sad news. Strongs to the family. Praying for a speedy recovery.
 

Offline Tallies

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 212
  • Thanked: 2 times
  • If life hands your lemons grab a bottle of Tequila
Re: Theunis Nel
« Reply #101 on: November 12, 2014, 08:24:46 am »
Ek wens jou alle sterkte toe Theunis...jy en jou gesin is in my gebede.
 

Offline zerobravo

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 110
  • Zero Bullshit
Re: Theunis Nel
« Reply #102 on: November 12, 2014, 08:28:57 am »
Van al die oud Huis Verwoerd Manne sterkte Theuns, ons weet jy sal deur trek. Ons bid dat die engele met jou en jou gesin sal wees deur die tyd. :-[
 

Offline DanMan

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 260
Re: Theunis Nel
« Reply #103 on: November 12, 2014, 09:01:54 am »
Sterkte Theunis en vir you gesin.
"It's not  the size of the dog in the fight,it's the size of the fight in the dog"
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,217
  • Thanked: 280 times
Re: Theunis Nel
« Reply #104 on: November 12, 2014, 09:02:57 am »
This is terrible news, our thoughts and prayers are with you Theunis.
Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Theunis Nel
« Reply #105 on: November 12, 2014, 09:09:38 am »
Duidelik word te vinnig deur almal gespekuleer.

Dis jammer dat hy in die reen moes ry en gly.  Wil niemand dit toewens nie.

Sterkte Theunis.

Vir jou familie - Mense gee hom al die ondersteuning wat hy kan kry.
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,540
  • Thanked: 94 times
Re: Theunis Nel
« Reply #106 on: November 12, 2014, 09:36:07 am »
As ek so na die draadloos luister smaak my die pad was nat en het olie opgehad.  Volgens die berig het Theunis op die oliekol gegly en geval.  In die proses het hy die fiets van hom af weggeskop.  Twee karre agter hom wat ook op dieselfde olie en nat pad gegly het kon hom gelukkig vermy.  'n Derde voertuig het ook probeer om Theunis te vermy en in die proses met 'n ander voertuig gebots en is toe oor Theunis.  Vandaar die erge beserings.   

 

As beeld geglo kan word is dit die selde storie in vanoggend se beeld. Voorblad.
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,905
  • Thanked: 189 times
Re: Theunis Nel
« Reply #107 on: November 12, 2014, 09:40:13 am »
Any new Updates about Theunis?
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Hentie @ Riders

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Re: Theunis Nel
« Reply #108 on: November 12, 2014, 09:42:26 am »
Ek het vanogend met sy vrou gepraat en hy is stabile maar nog kritiek  :'(

Offline Elmo

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 599
  • Thanked: 1 times
Re: Theunis Nel
« Reply #109 on: November 12, 2014, 10:27:44 am »
He is in Unitas hospital

Thank you.
 

Offline BOER!

  • is 'n GS neersletterende
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,694
  • Thanked: 6 times
  • What's Updog?
Re: Theunis Nel
« Reply #110 on: November 12, 2014, 10:40:12 am »
Van al die oud Huis Verwoerd Manne sterkte Theuns, ons weet jy sal deur trek. Ons bid dat die engele met jou en jou gesin sal wees deur die tyd. :-[

 :thumleft:
My hart kom affie plaas, Waar die Wind en die Son en die Stilte my speelmaats was.

Everybody falls off. Some get back on. Some don't. Some can't.
 

Offline volroom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Other
  • Posts: 3,848
  • Thanked: 27 times
  • I'm loving it
Re: Theunis Nel
« Reply #111 on: November 12, 2014, 10:58:51 am »
ek gaan n ekstra agter lig op sit, so vinnig moontlik. Baie bang vir karre wat jou van agter af slaan
2003 R1150GS
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,784
  • Thanked: 373 times
Re: Theunis Nel
« Reply #112 on: November 12, 2014, 11:10:09 am »
As ek so na die draadloos luister smaak my die pad was nat en het olie opgehad.  Volgens die berig het Theunis op die oliekol gegly en geval.  In die proses het hy die fiets van hom af weggeskop.  Twee karre agter hom wat ook op dieselfde olie en nat pad gegly het kon hom gelukkig vermy.  'n Derde voertuig het ook probeer om Theunis te vermy en in die proses met 'n ander voertuig gebots en is toe oor Theunis.  Vandaar die erge beserings.   

 

Ai man, hierdie tipe "bad luck" ongelukke is vir my die ergste.  Mens kan 100 keer op 'n nat, oliekol gly en val.  99 keer spring jy op en jou eerste bekommernis is om seker te maak die bike is okay.  1 keer is die goeie geluk net nie aan jou kant nie en die uiteinde is erge beserings soos die.

Sterkte Theunis en famile!
#33 #BRADICAL!
 

Offline Tallies

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 212
  • Thanked: 2 times
  • If life hands your lemons grab a bottle of Tequila
Re: Theunis Nel
« Reply #113 on: November 12, 2014, 11:58:57 am »
Ek het vanogend met sy vrou gepraat en hy is stabile maar nog kritiek  :'(

 :crybaby2:
 

Offline SlowMo

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CTX200
  • Posts: 167
Re: Theunis Nel
« Reply #114 on: November 12, 2014, 12:02:46 pm »
ek gaan n ekstra agter lig op sit, so vinnig moontlik. Baie bang vir karre wat jou van agter af slaan

Goeie idee, maar die ouens kan 'n moderne motorfiets se agterlig duidelik sien selfs in gietende reen. Probleem is hulle bestuur soos d**se.


Baie sterkte Theunis. Jou ernstige beserings is baie hartseer maar ons is bly jy is nog met ons! "Hang in there"!
 

Offline Droopy

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 76
Re: Theunis Nel
« Reply #115 on: November 12, 2014, 01:44:01 pm »
Sterkte Theunis, jy en jou familie is in ons gebede.
 

Offline nelf13

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 901
Re: Theunis Nel
« Reply #116 on: November 12, 2014, 02:12:58 pm »
Shoe, dis slegte nuus.

Baie sterkte aan Theunis en sy gesin
« Last Edit: November 12, 2014, 02:13:29 pm by nelf13 »
 

Offline Gryskop

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 140
Re: Theunis Nel
« Reply #117 on: November 12, 2014, 03:02:28 pm »
Sterkte Theunis ons bid vir jou en jou geliefdes.
BMW R 1200 GS ADV
Kawa KLR 650

Never fear the unknown!
 

Offline Loneman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 685
  • Thanked: 2 times
  • Do no harm ( ....but take no shit)
Re: Theunis Nel
« Reply #118 on: November 12, 2014, 03:06:41 pm »
Sterkte Theunis, ons bid vir julle.
 

Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,383
  • Thanked: 3 times
Re: Theunis Nel
« Reply #119 on: November 12, 2014, 03:56:00 pm »
Sterkte vir Theunis en sy gesin in die moeilike tyd.

Ons gebede is met julle.
Face your Fears, Live your Dreams