0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
En so 'n paar in die dae voor ABS, ASC, heated grips, GPS, USP, ANC. Toe daar nog CNA was en nie PNA nie
Elephant Sands 2013
Not me or my photo unfortunately - copied from Adventure Rider:
Daai tente smaak ek kwaai, kry hulle mos nie meer in vandag se dae.