Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kyk mooi voor jy uitklim...  (Read 3571 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,988
  • Thanked: 61 times
Kyk mooi voor jy uitklim...
« on: November 19, 2014, 08:49:43 pm »
 :snorting:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,317
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #1 on: November 19, 2014, 08:52:44 pm »
Dis nou wat hulle kamoflering noem,  :deal: :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,837
  • Thanked: 1 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #2 on: November 19, 2014, 08:54:54 pm »
Nee ok ek ry maar
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline Lem

Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #3 on: November 19, 2014, 08:56:40 pm »
Wow. Dis awesome

'n Luiperd word nie gesien nie, hy laat jou toe om hom te sien.  :thumleft:

weet jy waar die foto geneem is?
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Online DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,988
  • Thanked: 61 times
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #4 on: November 19, 2014, 09:28:28 pm »
Nee ook maar so oor die www op my stoep beland.
 

Offline Lem

Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #5 on: November 20, 2014, 09:40:58 am »
Kyk wat gebeur noudiedag by Polentswa in Kgalagadi. Nou ja in hierdie geval sit ek maar weer die vleis terug in die Engel, en vreet n blikke tuna...binne in die kar.
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #6 on: November 20, 2014, 10:05:25 am »
wow, ek hoop ek het ook eendag die voorreg in so iets oor te kom!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,057
  • Thanked: 7 times
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #7 on: November 20, 2014, 10:17:21 am »
wow, ek hoop ek het ook eendag die voorreg in so iets oor te kom!

Ek self, Dusty Rusty.  Ek sal vir 'n week lank tuna in die kar eet daarvoor. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota
 

Offline AdrianL

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 118
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #8 on: November 20, 2014, 01:46:30 pm »
Their camouflage is amazing
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,547
  • Thanked: 18 times
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #9 on: November 21, 2014, 05:22:22 pm »
Die eerste kiekie van die kat kom van LandCruiserklub se forum.
 

Offline Koet

  • T-Rex 700N "The Beast"!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,527
  • Thanked: 12 times
  • Splash!
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #10 on: November 21, 2014, 05:32:12 pm »
Ek is vas oortuig luiperds bestaan net op fotos.
Only Bikers understand why dogs love to stick their heads out car windows.
 

Offline Giepie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 714
  • Thanked: 1 times
  • Life's the gift, use it or loose it!
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #11 on: December 03, 2014, 09:52:06 am »
SÍ ek ook. Al so 'n verskeidwnheid van ander diere gesien wat ander nie altyd raak sien nie, maar luiperd - uh-uh.
Giepie
 

Offline Hooli

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 492
  • --My faith is in GOD--
Re: Kyk mooi voor jy uitklim...
« Reply #12 on: December 05, 2014, 12:22:12 pm »
Het die voorreg gehad om een te sien in lewende lywe in die "Delta" bo in Botswana in 2013, naby Kwaue (weet nie of spelling reg is nie).
You can easily judge the character of others by how they treat those who they think can do nothing for them.                          
Bikes: Yamaha TZR250 2S / Katana 750 / CBR600 / CR250 / KTM200EXC / YZ250F / YZ250F '07 / KTM950 SE / Kymco TB100 Mod Scooter / KTM 990 / KTM 200XCW / KTM690E / Husaberg TE300 Current: KTM690 R / Husqvarna FE350.