Nuuskierige agie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 23, 2014
Messages
8
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
AJS (all models)
Hallo!

Ek is Harties se vrou  8) en wou self sien waarom hy 90% van die tyd wat hy langs my op die bank sit op die forum is. Hehe  :lol8:

Ek ry nie self motorfiets nie maar travel graag saam agterop manlief se GS. (so dit maak my indirek seker maar 'n motorfiets ryer en aangesien ons getroud is  :biggrin: is wat syne is mos ook myne, so dus is ek ook 'n motorfiets eienaar. Hehehe ;)
 
Top