Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af  (Read 11549 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline poenerhoes

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 144
  • Thanked: 1 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #100 on: December 23, 2014, 10:05:51 am »
4 vark steaks dit lyk seer, laat my nou ook worry oor daai bande maar ek glo nie daar is al n band op die mark wat nie op los grond gly nie...... in elkgeval is ek bly jys steeds NONEKING en nie GONEKING nie.

Sterkte
Sometimes you win and sometimes you lose....
 
Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #101 on: January 03, 2015, 02:46:47 pm »
6 weke......😒

Offline Grolls

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,645
    • Think Pink - Think Aeropink
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #102 on: January 03, 2015, 03:27:51 pm »
Happy new year - time to ride  :thumleft:
Think Pink ........... Think Aeropink

086 111 PINK
 
Offline Zanie

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #103 on: January 03, 2015, 10:40:10 pm »
:thumleft:  :ricky:
Is dit nou net staan, of staan en stap? Van wanneer af is jy op twee voete? Het jy nog krukke nodig? Ek's nogal geinteresseerd om te vergelyk met hoe lank dit my voet geneem het om reg te kom. Dit lyk of jy heel vinnig op die been kom.
My voet het my gister en eergister meer gepla as my gewrig, en die gewrig was maar net 'n week gelede gebreek met die voet wat nou al verby die 5-maande merk is.  :(
 
Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #104 on: January 03, 2015, 10:56:20 pm »
Zani,

Dis sommer staan met gewig op een been om twee bene  te vergelyk. Ek is nog op krukke met moonboot, partial weight bearing.
Sien oor week spesialis en hoop om dan volle gewig in die moonboot te begin dra. Fisio verniel my maar mobiliteit in enkel al stukke beter. Ervaar geen pyn, maar styfheid pla en die voet swel pers binne sekondes as dit hang.

Maandag terug werk toe vir eerste keer en bekommerd oor hoe ek dit hele dag gaan uithou...😨

Een van ons klublede hier het sy footing verloor met sy nuwe 1200 GS en omgeval. Fiets bo-op sy voet geval en omtrent al die klein beentjies fraktuur. Dadelik aan jou situasie gedink en sommer geweet daar wag vir hom ń bitter lang pad......
 
Offline Zanie

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #105 on: January 04, 2015, 11:59:28 am »
Voet breek is lang pad loop. Ek het net begin dink jy's Superman, maar lyk my almal moet langpad "loop." Ek wonder nogal wat my physio gaan s wanneer ek gaan vir die volgende voetafspraak en sy sien die hand. Ten minste ry sy ook bergfiets. Sy behoort te verstaan.

By die werk, probeer die volgende vir die voet: vind elke laaste geel- en witbladsye wat jy kan kry. Of enige ander dik boek waaroor mense nie sal omgee nie. Maak vir jou 'n groot stapel om die voet op te rus. Dit het my gehelp.

Een van ons klublede hier het sy footing verloor met sy nuwe 1200 GS en omgeval. Fiets bo-op sy voet geval en omtrent al die klein beentjies fraktuur. Dadelik aan jou situasie gedink en sommer geweet daar wag vir hom ń bitter lang pad......
Eina pyn bliksem!!
 
Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #106 on: January 04, 2015, 04:53:49 pm »

Ne glad nie superman nie, vandag moonboot aangehad van 8:00 tot 16:00. Voet opgeswel soos ń bal en onbeweeglik. Lyk vir my hierdie kan nog ń tydjie neem.....

Het jy kompressie kous gedra?
 
Offline Zanie

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #107 on: January 04, 2015, 06:48:44 pm »
Het jy kompressie kous gedra?

Ja. Ek sukkel al omtrent 3 jaar lank met voete wat swel in warm weer selfs nog voor my ongeluk. Blykbaar ou skete wat dit dalk veroorsaak, maar g'n dokter is seker nie. Dis frustreerend dat ek sulke probleme het op my ouderdom. Die dokters s vir my dis gewoonlik 'n oorgewig oumens probleem, maar ek's nie een van daai nie.

My linkervoet was altyd die ergste, maar nou is dit my regtervoet wat meer pla. Net na my ongeluk het dit so geswel dat my tone beginne doodgaan het en ek het "pins-and-needles" gekry. Die eerste 9 weke het ek nooit "normaal" gesit nie; ek het altyd die voet op 'n stapel boeke, ander stoel of self bo-op die tafel gehad (by die huis, nie by die werk nie!).
 
Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #108 on: January 04, 2015, 07:38:21 pm »
Ek sit HEELDAG op ń stoel wat lyk soos ń perdesaal. Bitter min kans vir voet in die lug......
Ek is darem nog halfdag afgeboek vir volgende 4 weke.

Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #109 on: January 09, 2015, 09:16:34 pm »
Follow-up xray 6 weeks post-op.
Seeing specislist on Monday and hoping for good news.

Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #110 on: January 11, 2015, 07:34:16 pm »
And just when things start to look up I thought it wise to inflict another injury just to keep me humble.....

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,550
  • Thanked: 211 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #111 on: January 11, 2015, 07:39:00 pm »
Jislaaik Cansius jy sal die naam van die thread moet verander    :imaposer:

Watter een is seerder - kleintoontjie of die enkel gewees?
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Online Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #112 on: January 11, 2015, 07:40:37 pm »
Moet vir jou s....... Die kleintoontjie het my trane in die o gegee.
 
Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #113 on: January 11, 2015, 08:20:24 pm »
Ai man. Oogarts dalk ??? 😃
 
Offline DawieNel

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #114 on: January 12, 2015, 07:52:02 am »
Moet vir jou s....... Die kleintoontjie het my trane in die o gegee.
Eina pyn  :o - het myne ook die naweek teen 'n geteelde hoek vas geskop (heel flenters met bloed en al) en daai muur staan al 70+ jaar op dieslefde plek terwyl ek al 11 jaar in die huis bly...
 
Offline BLK

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #115 on: January 12, 2015, 08:45:21 am »
And just when things start to look up I thought it wise to inflict another injury just to keep me humble.....

probably a gentle reminder to stop you getting back on the bike too soon!

kak one

heal up

cheers
 
Offline bud500

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,116
  • Thanked: 79 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #116 on: January 12, 2015, 09:07:17 am »
Canz, gaan daai plaat en skroewe uitkom sometime in die toekoms?

Ek is nie ń Dokter nie, maar ek dink daai skroef, 2de van bo, wat deur die fibula geskroef is en so liggies aan die tibia raak, gaan vir jou kak gee in die toekoms wanneer jy aktief raak en daai bene flex....
May the bridges I burn light the way...
 
Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,450
  • Thanked: 225 times
  • DILLIGAF
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #117 on: January 12, 2015, 09:09:03 am »
Canz, gaan daai plaat en skroewe uitkom sometime in die toekoms?

Ek is nie ń Dokter nie, maar ek dink daai skroef, 2de van bo, wat deur die fibula geskroef is en so liggies aan die tibia raak, gaan vir jou kak gee in die toekoms wanneer jy aktief raak en daai bene flex....
Stem saam met Don, daai skroef lyk asof hy gaan kak maak.
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 
Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 43 times
  • aka Arsne Lupin
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #118 on: January 12, 2015, 11:08:30 am »
Ouch, hoop daai enkel word gou gesond C.
Help koue kompressie vir die swelling?

Canz, gaan daai plaat en skroewe uitkom sometime in die toekoms?

Ek is nie ń Dokter nie, maar ek dink daai skroef, 2de van bo, wat deur die fibula geskroef is en so liggies aan die tibia raak, gaan vir jou kak gee in die toekoms wanneer jy aktief raak en daai bene flex....
Stem saam met Don, daai skroef lyk asof hy gaan kak maak.

Cocky, ek dog jys 'n grinikeloog  :biggrin: nie geweet jys ook 'n ortopeet nie
 
Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,450
  • Thanked: 225 times
  • DILLIGAF
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #119 on: January 12, 2015, 01:02:42 pm »
Ouch, hoop daai enkel word gou gesond C.
Help koue kompressie vir die swelling?

Canz, gaan daai plaat en skroewe uitkom sometime in die toekoms?

Ek is nie ń Dokter nie, maar ek dink daai skroef, 2de van bo, wat deur die fibula geskroef is en so liggies aan die tibia raak, gaan vir jou kak gee in die toekoms wanneer jy aktief raak en daai bene flex....
Stem saam met Don, daai skroef lyk asof hy gaan kak maak.

Cocky, ek dog jys 'n grinikeloog  :biggrin: nie geweet jys ook 'n ortopeet nie
Ek en Grrrrr ons ken van proes staat pielle
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!