« Reply #184 on: May 18, 2020, 08:13:39 pm »
Ek het gou gaan Google hoe die staples uitgehaal word.
Dis eenvoudig.
Jy moet gaan sit op n stoel.
Dan, met n krom naald, word daar versigtig n stukkie vislyn aan die staple vasgemaak - dit maak glad nie seer nie.
Die ander eind vanni vislyn word dan aan die deur se hendel vasgemaak.
Dan klop iemand oppi deur ander kant en jy moet roep '
Kom in!"
Die probleem kom pas in as die nursie - wat dan die deur oopmaak - nie te aanterklik is nie, jy sal dan weier om die 2e keer dit te doen.
Op die punt Noneking, hoeveel staples het jy in?


Logged
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020