Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af  (Read 11552 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 1 times
  • Walvis Bay
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #60 on: November 29, 2014, 01:49:44 pm »
Ek mag ry, net nie werk nie......... ;-)

Ek is bly om te sien jou prioriteite is reg.  :thumleft:
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline BeemerJeepster

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 29
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #61 on: November 29, 2014, 10:16:01 pm »
Sterkte en spoedige beterskap!
 

Offline DawieNel

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #62 on: December 01, 2014, 07:59:13 am »
Back home for the longest December holiday since my varsity days........


I thinks its called a "Staycation"  :biggrin:
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #63 on: December 01, 2014, 09:43:12 am »
They call me Mellow-Yellow....


 

Offline Mantis

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 332
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #64 on: December 01, 2014, 10:15:31 am »
Sterkte Noneking, vat dit maar rustig en probeer om die lang vakansie te geniet ten spyte van die frustrasie wat saam met so 'n besering kom.
Honda XR250 Tornado, Suzuki DL650 V-Strom - Sold, 2010 Kawasaki KLR 650 - Sold, BMW F 650 GS - Sold, 2006 Kawasaki KLR 650 - Sold, Kawasaki KLE 500 - Sold, Honda CB750 F - Sold
 

Offline Bazinga

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 511
  • Nat-Su-Kow
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #65 on: December 01, 2014, 11:34:17 am »
Ag shit ou maat. So kry ons maar almal beurte lyk dit my.

Sterkte man hoop jy word gou gesond.
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #66 on: December 01, 2014, 01:08:44 pm »
Ag shit ou maat. So kry ons maar almal beurte lyk dit my.

Sterkte man hoop jy word gou gesond.

Thanks Bash
 

Offline Andre.Bike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 502
  • Thanked: 1 times
  • BMW R1200GS Adventure LC
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #67 on: December 01, 2014, 02:22:51 pm »
Sterkte met herstel....
Ek het anakee 3 op en sover n hele paat grondpad trips gedoen en dit was ok....
maar is ook maar skepties as dit by tyres kom....
hoop jy is sommer gou weer op die bike
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away. The only person that is with us our entire life, is ourselves-be ALIVE while you are alive. :-)
2019KTM 1290R, 2017 Bmw R1200 GSA LC, 2018 Honda Africa Twin, 2014(Sold),  Bmw R1200GSA LC(Sold)
2011 Bmw R1200GSA(sold), Honda CRF 450R(sold)
2010 Bmw F800GS(sold)
2009 F650 Dakar(sold) 1984 RZ50(sold)1999 PE175(sold)
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #68 on: December 01, 2014, 03:00:37 pm »
Sterkte met herstel....
Ek het anakee 3 op en sover n hele paat grondpad trips gedoen en dit was ok....
maar is ook maar skepties as dit by tyres kom....
hoop jy is sommer gou weer op die bike

Dankie!

Die probleem kom seker in as jy die bike op die regterkant probeer ry soos die een op die linkerkant en nie in gedagte hou dat die een op regterkant tyres op het wat nie regtig gemaak is om enige iets meer as 'n gravel highway aan te pak nie...... Pot stront dat 'n GSA met 90/10 tyres uitkom, maar "the market dictates"........

 

Offline tgg

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #69 on: December 01, 2014, 08:46:06 pm »
sterkte, maar jy sal moet aandag gee aan daai swembad se water,

lui bliksem :biggrin:
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #70 on: December 01, 2014, 08:52:02 pm »
sterkte, maar jy sal moet aandag gee aan daai swembad se water,

lui bliksem :biggrin:

Miskien kan ek ń thread begin om te kyk of die Laeveld WD's my swembad gaan kom skoonhou.... ;-)
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 8,218
  • Thanked: 482 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #71 on: December 02, 2014, 09:11:07 am »
sterkte, maar jy sal moet aandag gee aan daai swembad se water,

lui bliksem :biggrin:

Miskien kan ek ń thread begin om te kyk of die Laeveld WD's my swembad gaan kom skoonhou.... ;-)

en die gras sny...  :peepwall:


word gou gesond boet  :thumleft:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #72 on: December 06, 2014, 03:00:09 pm »
10 days post-op   :xxbah:

 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 1 times
  • Walvis Bay
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #73 on: December 06, 2014, 03:13:28 pm »
10 days post-op   :xxbah:



Looking good, wanneer kan ons jou volgende RR verwag.  :thumleft:
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline BLK

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #74 on: December 06, 2014, 04:12:32 pm »
At least your bike looks ok?
 ;D
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #75 on: December 07, 2014, 10:02:48 am »
Bike looks like it toppled over from sidestand......;-)
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #76 on: December 09, 2014, 11:46:54 am »


Ankle healing well with help of some very advanced treatment............at least peas are good for something.
 

Offline Dwerg

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #77 on: December 09, 2014, 11:54:00 am »
 :imaposer: :imaposer:

Wat maaaaak jy heeldag met jouself as jy nie 'n TV het nie?
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Noneking

  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,432
  • Thanked: 983 times
Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #78 on: December 09, 2014, 11:55:37 am »
Post fotos van ertjies op WD....
 

Offline BLK

Re: Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af
« Reply #79 on: December 09, 2014, 12:23:02 pm »
Glad I'm not coming round for supper tonight?