0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Vasbyt!!Die harde deel kom nog.
Nee wat, jy recover nogal vinnig... een van die dae is jy terug op die skoetersSterkte
Neewat eik dink daai voet sal in n boot pas. He he he
Quote from: bud500 on December 11, 2014, 10:18:03 amVasbyt!!Die harde deel kom nog.Ek hoor so.....:-(
Quote from: Noneking on December 11, 2014, 03:47:49 pmQuote from: bud500 on December 11, 2014, 10:18:03 amVasbyt!!Die harde deel kom nog.Ek hoor so.....:-(In my ondervinding is dit belangrik om ń aggresiewe Fisio te kry. Iemand wat jou challenge, ja dis seer, maar die eind resultaat is die moeite werd.
Dink ook so! Gelukkig by praktyk wat Pumas Rugbyspan hanteer en reeds plan in plek vir my rehab!
Kan nie die seer sien nie , maar die vordering lyk goed.Lyk nogal of die mes geglip het. Waar is daai kuit heen?
Klink na ń plan! Moet iets doen om weer ń kuit te kry.....
Pienk is die nuwe blou...... Vra maar daai snaakse rugbyspan van PTA....
Quote from: Noneking on December 17, 2014, 09:51:08 amPienk is die nuwe blou...... Vra maar daai snaakse rugbyspan van PTA....Touche!