- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 31,860
- Reaction score
- 8,180
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Altyd gehoop dit kom my nie oor nie, maar hier lê ek nou in vyfster Lowveld Hospital, twee stelle trappe van my spreekkamer af met ń vrek seer enkel.
In kort het die Anakee 3's op die GSA baie minder greep op los lagie sand as wat ek gedink het en val die linker pod op my enkel toe ek neerslaan.
Bike al skreeuende/huilende/pissende opgetel en het geen idee hoe ek 40 km tot in Graskop by vriend se huis gery het nie.
Klaar gewerk vir die jaar en Kaap vakansie gekanselleer. BMW GS boot het nie ń merkie op nie.