2ib die enigste ene wat ATGATT aanhet 
daai kouse en grasshoppers is sondag stepouts
Ek gaan nou weer daai boek lees, moet eers kyk of ek weer kan download.
chris wys dou hoe dinge verander, die eerste wat ek hoor van van atgatt is toe ek die donkie koop. voor dit ry ek die vlak vol met t shirt en plakkies en kaal girls agterop, hulle sou darem nerf af wees. Maar dit was op see sand.
Toe pla die sand nie eers nie
